6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 313 7th Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Huis in Hermanus is 'n gerieflike gemeubileerde huis met slaapplek vir 6 mense in Hermanus.
Dié huis het 3 slaapkamers, en die kamers deel 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 2 kamers het elk 2 enkelbeddens. Die badkamers het 'n bad en 'n stort, en 'n warm buitestort is ook beskikbaar. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en etes kan by die etenstafel geniet word. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met braaigeriewe. Die eiendom is omhein en veilige parkeerplek word voorsien.
Hermanus bied 'n verskeidenheid doendinge soos kajak, roeiplankry, swem, visvang, perdry, gholf, en walviskyk tussen Julie tot Oktober. Gaste kan ook die verskillende wynplase en wingerde besoek of die Fernkloof-natuurreservaat verken deur om te stap, voetslaan, of fietsry.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Betsie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 313 7th Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Huis in Hermanus het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
313 7th Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang