Pick your preferred language

English

Afrikaans

+21

6 gaste

2 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 14 Goshawk Close, Golden Mile, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Huis Maria is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis in St Helenabaai. Die huis is ideaal geleë, net 'n paar minute se stap vanaf die strand en 'n entjie se ry vanaf 'n paar winkels, restaurante en ander besienswaardighede in die omgewing.

Dié smaakvol-gemeubileerde huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. In 2 van die slaapkamers is daar 'n dubbelbed en die ander kamer is 'n solderkamer met 2 slaapbanke. Die badkamers het storte of baddens, wasbakke en toilette. Die kombuis is 'n goed toegerus en sluit al die nodige toestelle in om geregte voor te berei, sowel as 'n wasmasjien vir wasgoed.

Die leefarea het 'n TV met DStv Explora, 'n kaggel en bied toegang tot 'n onderdakstoep waar daar 'n braai-area is wat gaste gerus kan gebruik. Klein, goed-gemanierde troeteldiere is welkom indien vooraf gereël. 'n Motorhuis is beskikbaar vir 1 motor, met ekstra parkeerplek buite vir nog 'n motor.

Huis Maria is 5 minute se ry vanaf Shelley Point Gholfklub en ander interessante plekke.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jessica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 14 Goshawk Close, Golden Mile, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink Huis Maria het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

14 Goshawk Close, Golden Mile, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5NTQ4MGI2LTUwZjktNGY3NS05N2Q2LWY0YWY5NjBkZTFlNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 30 5 1 5 14 Goshawk Close Golden Mile 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.721577 17.958
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang