Huisie op die Koppie
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Okt 2025 tot 7 Des 2025.
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 2 Fouche Street, Franskraal, Gansbaai, 7530, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 250R1 063 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Selfsorg-vakansiehuis met see-uitsig – Franskraal
Ontsnap na die rustige kusdorpie Franskraal, net 15 minute vanaf Gansbaai. Hierdie pragtige selfsorg-vakansiehuis bied asemrowende see-uitsigte en is ideaal geleë binne loopafstand van die strand.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers met dubbelbeddens en 'n slaapbank in die leefarea, wat tot 5 gaste kan akkommodeer. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei in. Die sitkamer het gemaklike sitplek, volledige DStv en 'n eetarea met pragtige see-uitsigte. Gaste kan ook binne- en buitebraaigeriewe, veilige parkering op die perseel en 'n alarmstelsel wat gekoppel is aan 24-uur-sekuriteitsreaksie met 'n kluis geniet.
Linne en handdoeke is nie ingesluit nie, maar kan teen 'n bykomende koste voorsien word. Gaste moet hul eie skottelgoedwasgoed saambring.
Nabygeleë besienswaardighede sluit in haaihokduik, skilderagtige staproetes en uitstekende plaaslike restaurante. Kom ervaar die rustigheid van die see en die sjarme van Franskraal – jou perfekte kuswegbreek wag.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Anel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 2 Fouche Street, Franskraal, Gansbaai, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Huisie op die Koppie het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 2 Fouche Street, Franskraal, Gansbaai, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang