2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 389 Poinsettia Road, Sinoville, Pretoria, 0182, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Hannie Pot is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang wat op die eienaar se eiendom in Sinoville, Pretoria geleë is. Dit is ideaal vir 'n paartjie of korporatiewe reisigers.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gerieflik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en ingeboude kaste, terwyl die badkamer toegerus is met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n ruim, goed toegeruste kombuis wat 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank met stoele insluit. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank, en vir gaste se vermaak is 'n slim-TV met Netflix en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Die eenheid maak oop op 'n patio met sitplek buite en draagbare braaigeriewe wat oor 'n goedversorgde tuin uitkyk. Gaste kry veilige motorafdakparkeerplek en sal hulself binne maklike bereik van winkelsentrums, restaurante, hospitale, Wonderboom-lughawe en die N1 bevind.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Hannelie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 389 Poinsettia Road, Sinoville, Pretoria, 0182, Gauteng
- Gaste dink Hannie Pot het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
389 Poinsettia Road, Sinoville, Pretoria, 0182, Gauteng
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang