Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
B&Bs (2)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Sinoville

4 / 5  
volgens 18 resensies
Lees regte resensies van Sinoville van 18 geverifieerde gaste.
Indien jy Sinoville besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sinoville.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sinoville akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sinoville Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sinoville Akkommodasie

9 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R330
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sinoville

Salve beskik oor 2 selfsorg-tuinwoonstelle in Sinoville, Pretoria. Salve 1 en 2 het albei badkamers met storte en volledig toegeruste oopplan-kombuisies. Beddegoed, handdoeke en komberse word voorsien. Salve 1 het ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sinoville

Mi Casa Selfsorg bied verblyf in Sinoville in die noorde van Pretoria, veral geskik vir besoekers aan bekende Onderstepoort Fakulteit/UP en Wonderboom Nasionale Lughawe. Die eenhede is deel van die hoofhuis, maar he...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
B&B in Wonderboom, Sinoville

La Marija Guest House is in Wonderboom, 'n voorstad in die noorde van Pretoria, en bied 'n keuse tussen 2 gerieflike kamers. Die kamers het dubbelbeddens, en elk van die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Magalieskruin, Sinoville

Edelweiss Corporate Guesthouse is Guesthouse in die woonbuurt Magalieskruin, aan die noorde van Pretoria se middestad in Gauteng. Die huis troon hoog teen die noordelike hange van die berg uit en bied ongelooflike u...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wonderboom, Sinoville

Bo Heimia Guesthouse bied gastekamers in Wonderboom in Pretoria. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf op pad na verskeie bestemmings. Verblyf by Bo Heimia Guesthouse bestaan uit 5 kame...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wonderboom, Sinoville

Marija Manor B&B is in 'n stil straat in Wonderboom, Pretoria-Noord, geleë. Marija Manor is 'n luukse gastehuis met 5 slaapkamers wat elk oor 'n pragtige en suite-badkamer beskik. Elke kamer is toegerus met sy eie ...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
B&B in Sinoville

Molopo View Gastehuis B&B is geleë noord van Pretoria teen die hange van die immergroen Magaliesberge met 180°-uitsigte. Dit is die ideale plek om te oornag, rus en ontspan. Ons streef daarna om gerieflike verblyf...

Vanaf
R1 790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sinoville

Casa Kaya Guest House and Spa bied puik verblyf vir gesinne en sakereisigers in Sinoville, Pretoria. Dié gastehuis is naby Wonderboom Lughawe, winkelsentrums en restaurante en so ook Montana Hospitaal Ons het 12 l...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sinoville

Serissaweg 341 is in Sinoville in Pretoria geleë en bied gehalteverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf. Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer wat met 2 enkelbeddens in...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Sinoville

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Magalieskruin, Pretoria

Wonderview Executive Guesthouse is in Magalieskruin in die noordelike deel van Pretoria geleë en bied selfsorgverblyf in 2 eenhede. Gaste kan die Blou Woonstel of die Rooi Woonstel bespreek. Elke woonstel het 'n p...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Sinoville akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za