+21
Selfsorg in Dinokeng

Hunters Pride 28

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Cheryl L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Wonderful. We stayed there last year and will do so again. Perfect place to relax.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacoline V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Dit was so rustig ons kon almal heerlik ontspan. Baie dankie vir 'n onvergeetlike 2 aande in Hunters Pride 28. Van klein tot oud het dit geniet. Die huis is net hier en het alles wat mens nodig het en meer! Dis definitief waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine D
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Bosveld lekkerte! Lekker verjaarsdag wegbreek. Lekker gerus. Alles is daar wat jy nodig het en nog meer. Sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Fantastiese plek, kon nie vir beter vra nie! Dit was die beste naweek vir almal van ons gewees. Als wat jy nodig gehad het, was in die huis gewees. Die omligging was perfek gewees. Als was net perfek gewees. Ons sal definitief weer nr 28 bespreek. Almal kan nie ophou praat van die verblyf nie! Dankie julle vir 'n wonderlike huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marizanne L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Wonderlike plek, fantasties geleë. Ideaal vir 'n rustige wegbreek. Dit was 'n fantastiese wegbreek, baie ontspannend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Private luxurious and peaceful. Really lovely place, enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janice G
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Great place to stay for a relaxing weekend. My family and I had a great weekend. The house had all we needed and more. Will definitely stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ted B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Quiet retreat in the bush. Stunning accommodation. Highly recommended. Didn't receive the passcode to the main gate to get into the estate (nature reserve) but once that was sorted, everything was fantastic. We were six adults. The house was spacious, clean and extremely well equipped with everything we needed. Boma area and Braai excellent. Bedrooms very comfortable and swimming towels were even provided. WiFi excellent. A great bush experience. Extremely quiet (what we hoped for). Bonus, the swimming pool was heated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Marie
Hunters Pride 28
Thank you so much for your review. We hope to see you again soon!

Nick L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Brilliant. It was out of this world. A real treat and a pleasure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trix R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Uitstekende ligging. Die huis was absoluut pragtig en het alles gehad wat jy nodig het. Die huis was pragtig skoon, WiFi uitstekend, goeie kwaliteit beddegoed en moderne skoon badkamers. Ons het regtig lekker gebly en gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Marie
Hunters Pride 28
Dit was baie lekker om julle by ons te hê! Hoop ons sien julle gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anne-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Hunters Pride Wildlife Estate, Hammanskraal, Dinokeng, 0400, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA423eb114c49b46c59ce6ebb870c790768b06e02c8ab232a8b57eb4b1a072c353483b4d6edb76efc5ae6d6854652686be7b97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 Hunters Pride Wildlife Estate Hammanskraal 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.332865156585 28.378071784973

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang