Ibis Self-Catering Accommodation
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Mariaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 108
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Nieke P - Jan 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik en veilig.
Yvette H - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlik.
Frans B - Nov 2023
Algehele gradering
Netjiese verblyf.
Adri T - Nov 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon, veilig en goed ingerig. Beddens van goeie kwaliteit.
Michael G - Sep 2023
Algehele gradering
Excellent overnight.
Jacorien N - Jul 2023
Algehele gradering
Skoon en huislike gevoel.
Hanlie V - Jun 2023
Algehele gradering
Alles was 100%. Ons kom weer.
Bennie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon, perfekte oornagstop. Baie oulike gashere.
Christelle G - Mei 2023
Algehele gradering
Baie aangename mensies.
Andre D - Apr 2023
Algehele gradering
Seker van die beste nog.
René M - Apr 2023
Algehele gradering
Sonder moeite.
Chantelle L - Apr 2023
Algehele gradering
Baie gerieflike oornagplek.
Ina D - Apr 2023
Algehele gradering
Baie netjies.
Anton V - Des 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker gewees.
Susan F - Des 2022
Algehele gradering
Die eienaar het ons laat tuis voel. Plek is baie netjies.
Michael G - Des 2022
Algehele gradering
Perfect half-way overnight.
Mari V - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekend vir oornag op pad kus toe.
Jc N - Sep 2022
Algehele gradering
Very clean and safe, friendly owners and good service.
Leon S - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Garth A - Feb 2022
Algehele gradering
Very clean and neat.
Marlize V - Aug 2021
Algehele gradering
Ons het eers na middernag daar aangekom. Sleutel was in kluis gelos en aanduidings oor parkering en verblyf was in die kol.
Matsiliso M - Aug 2021
Algehele gradering
Awesome
Andre En Riana V - Aug 2021
Algehele gradering
Ideaal vir oorslaap in 'n stiller omgewing.
Marie C - Jul 2021
Algehele gradering
Great facility. Just a pity it was in the middle of a power outage.
Willie G - Mei 2021
Algehele gradering
An excellent experience.
Anita P - Apr 2021
Algehele gradering
Fantastiese ligging, veilig, skoon.
Corne M - Apr 2021
Algehele gradering
Skoon en netjies oornagfasiliteit.
Christina B - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker plekkie om te oornag.
Maliska L - Apr 2021
Algehele gradering
Ons het daar oorgeslaap halfpad Amanzimtoti toe.
Dawie V - Apr 2021
Algehele gradering
Baie goeie verblyf.
Jeannie S - Jan 2021
Algehele gradering
Reg vir oornag.
Andre V - Des 2020
Algehele gradering
Fantasties!
Magrietha D - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly
Michelle V - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik, netjies en skoon. Uitstekend.
Gary S - Mrt 2020
Algehele gradering
Super clean and tidy.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie skoon en netjies.
Ek was aangenaam verras oor die waarde wat ek ontvang het vir die min geld.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lourens J - Feb 2020
Algehele gradering
Gerieflik met geen probleme nie.
Christel E - Feb 2020
Algehele gradering
Rustig.
Leonie M - Feb 2020
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang. Die eenheid is mooi skoon en het alles in vir oornag.
Ibis Self-Catering Accommodation se terugvoer
Leonie, baie dankie vir die mooi resensie, waardeer dit baie.
Groete,
Mariaan
Tania S - Jan 2020
Algehele gradering
Pragtige plek.
Ibis Self-Catering Accommodation se terugvoer
Tania, baie dankie vir die positiewe resensie, waardeer dit baie. Dit was lekker om julle 2 te kon ontmoet met julle motorfietse.
Groete,
Mariaan
Sally D - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige plekkie, lekker kuierplekkie buite op die gras. Mense was baie vriendelik en al die klein detail was 'n pluspunt.
Lees meerIbis Self-Catering Accommodation se terugvoer
Sally, baie dankie vir die tyd wat jy gemaak het om so ñ mooi resensie te skryf.
Ons waardeer dit baie.
Groete,
Mariaan
Jan D - Des 2019
Algehele gradering
Rustige oornagbestemming.
Ibis Self-Catering Accommodation se terugvoer
Jannie, baie dankie vir die resensie, waardeer dit.
Groete
Mariaan
Mary-anne S - Sep 2019
Algehele gradering
It was peaceful and perfect for weekend stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was rustig en perfek vir 'n naweekverblyf.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ronel S - Aug 2019
Algehele gradering
Netjies en veilig.
Pieter R - Jun 2019
Algehele gradering
Bo verwagting goed!
Alwyn S - Jun 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike verblyf en veilig oorgeslaap.
Anton H - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie goed.
Ibis Self-Catering Accommodation se terugvoer
Anton, jammer oor die misverstand, maar neem kennis dat daar nie 'n dubbelbed opsie is wat gekliek kan word nie. Die versoek moet deur u aan ons gestuur word d.m.v. n LekkeSlaap boodskap. Groete, Mariaan.
Bill M - Mrt 2019
Algehele gradering
Very friendly over-night stop.
Trunell M - Mrt 2019
Algehele gradering
The self-catering cottage was perfect in every way ─ we lacked nothing.
Lees meerIbis Self-Catering Accommodation se terugvoer
Trunell, it was a real pleasure hosting you, hope to be of service to you again.
Thank you and keep well,
Mariaan.
Rykie D - Des 2018
Algehele gradering
Dit was regtig aangenaam.
Ibis Self-Catering Accommodation se terugvoer
Rykie, baie dankie vir jou resensie, waardeer dit baie. Geseënde 2019 vir julle. Groete Mariaan
Gideon V - Nov 2018
Algehele gradering
Dit is ideaal as mens jou reis tussen Pretoria en KZN wil onderbreek.
Linda O - Nov 2018
Algehele gradering
Baie prakties en verwelkomend.
Rozanne K - Sep 2018
Algehele gradering
Wat ons nodig gehad het.
Ibis Self-Catering Accommodation se terugvoer
Rozanne, dankie vir jou resensie. Ons hoop om julle volgende keer te ontmoet. Groete, Mariaan.
Tomas F - Aug 2018
Algehele gradering
Uitstekend!
Ibis Self-Catering Accommodation se terugvoer
Tomas, baie dankie vir ons resensie, ons waardeer dit.
Groete Mariaan
Marlene V - Jul 2018
Algehele gradering
Netjies en skoon met alles wat nodig is.
Ibis Self-Catering Accommodation se terugvoer
Marlene, baie dankie vir jou mooi resensie ons waardeer dit baie.
Groete
Mariaan
Zelda S - Mei 2018
Algehele gradering
Perfek!
Lees meerIbis Self-Catering Accommodation se terugvoer
Zelda, baie dankie vir ons goeie resensie, asook die sterre. Ek waardeer dit baie en dit was heerlik om jou en jou ouers te kon akkommodeer. Ek sien uit na julle volgende kuier.
Groete
Mariaan
Cecil M - Mei 2018
Algehele gradering
Stayed in Ibis 2, found it right for overnight.
Ibis Self-Catering Accommodation se terugvoer
Beste Cecil,
Dit was heerlik om julle as gaste te kon ontvang en om ook lekker te kon gesels oor die reunie.
Groete,
Mariaan
Talita S - Apr 2018
Algehele gradering
Skoon en netjiese verblyf met vriendelike ontvangs.
Ibis Self-Catering Accommodation se terugvoer
Talita, dankie vir jou resensie.
Ons waardeer dit baie en dit was heerlik om julle as gaste te ontvang.
Groete Mariaan
Nandi K - Mrt 2018
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het!
Ibis Self-Catering Accommodation se terugvoer
Nandi, baie dankie vir jou resensie, waardeer dit baie. Hoop om julke weer gou te sien. Groete Mariaan
Anriette V - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie oulik en netjies.
Ibis Self-Catering Accommodation se terugvoer
Anriette, baie dankie vir jou mooi resensie, ek waardeer dit baie. Groete Mariaan
Johann N - Mrt 2018
Algehele gradering
Bekostigbare vyf-ster verblyf vir oornagverblyf.
Ben S - Mrt 2018
Algehele gradering
Gemaklik netjies vriendelik.
Ibis Self-Catering Accommodation se terugvoer
Ben, dankie vir jou resesie, waardeer dit baie en kyk uit vir julle volgende kuier. Groete, Mariaan
Annette D - Mrt 2018
Algehele gradering
Uitstekende oorslaap rusplekkie tussen Limpopo en KZN.
Ibis Self-Catering Accommodation se terugvoer
Annette, dankie vir jou review, ons waardeer dit baie.
Ons sien uit na julle volgende kuier.
Groete
Mariaan
Ria D - Feb 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik en skoon.
Ibis Self-Catering Accommodation se terugvoer
Beste Ria,
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit en hoop om julle weer te akkommodeer.
Groete,
Mariaan
John B - Feb 2018
Algehele gradering
Die beste ooit!
Lees meerIbis Self-Catering Accommodation se terugvoer
John baie dankie, groot waardering vir die review. Sien julle vlg keer.
Ilze S - Feb 2018
Algehele gradering
Baie lekker en netjies.
Ibis Self-Catering Accommodation se terugvoer
Frikkie, baie dankie vir jou review, waardeer dit baie, sien julle vlg keer.
Adriaan V - Des 2017
Algehele gradering
Fantasies!
Ibis Self-Catering Accommodation se terugvoer
Adriaan, baie dankie vir jou mooi review, waardeer dit. Was lekker om julle te akkommodeer. Groetnis Mariaan
Colleen S - Des 2017
Algehele gradering
Average.
Elbie F - Des 2017
Algehele gradering
Baie gasvry ontvang, lieflike, netjiese en klein oornagplekkie.
Stephen J - Sep 2017
Algehele gradering
All you need.
Ibis Self-Catering Accommodation se terugvoer
Cheryl
Baie dankie vir die mooi resensie, ek waardeer dit baie. Ek hoop om julle weer gou te sien.
Groete
Mariaan
Mitzi C - Sep 2017
Algehele gradering
Excellent, rustig, kalmerend.
Ibis Self-Catering Accommodation se terugvoer
Mitzi, baie dankie vir die mooi resensie ons waardeer dit. Groete, Mariaan.
Nadia J - Jun 2017
Algehele gradering
Stil en rustig.
Ibis Self-Catering Accommodation se terugvoer
Nadia, baie dankie vir jou mooi review, waardeer dit baie, hoop om julle weer te sien.
Groete
Mariaan
Anonieme gas - Jun 2017
Algehele gradering
Jacques E - Mei 2017
Algehele gradering
Excellent!
Ibis Self-Catering Accommodation se terugvoer
Jacques, baie dankie vir die goeie resensie, ek waardeer dit baie. Ons hoop om julle weer te sien.
Groete
Mariaan
Marita M - Apr 2017
Algehele gradering
Alhoewel ons baie laat arriveer het, was ons nog steeds baie vriendelik ontvang.
Magriet D - Apr 2017
Algehele gradering
Lekker.
Estelle N - Mrt 2017
Algehele gradering
Dit was 'n plesier om by julle te slaap.
Ibis Self-Catering Accommodation se terugvoer
Estelle, baie dankie vir jou mooi resensie, ek waardeer dit en sien uit om julle weer te ontvang.
Groete
Mariaan
Nico B - Jan 2017
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Tanya D - Jan 2017
Algehele gradering
Baie vriendelike mense - lekker geslaap.
Retha M - Jan 2017
Algehele gradering
Werklik aangenaam om daar te oornag.
Nelis G - Jan 2017
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het in 'n baie oulike plekkie.
Leanne D - Des 2016
Algehele gradering
Beautifully equipped, secure parking.
Marilein O - Des 2016
Algehele gradering
Dit het gevoel en gelyk soos my eie huis!
Frans B - Nov 2016
Algehele gradering
Uitstekende oornagfasiliteite.
Andre C - Nov 2016
Algehele gradering
Net een aand gebly, maar die mense is gasvry en baie vriendelik.
Martin S - Okt 2016
Algehele gradering
Veilig, gerieflik en uitstekende diens.
Joseph C - Okt 2016
Algehele gradering
Werklik aangenaam en privaat.
Daleen M - Sep 2016
Algehele gradering
Heerlike, ontspanne atmosfeer.
Marie T - Sep 2016
Algehele gradering
Smaakvol, netjies, gasvry - aangename oornagverblyf
Manie L - Aug 2016
Algehele gradering
Gasvry, netjies, skoon en bekostigbaar.
Elize L - Jun 2016
Algehele gradering
Baie vriendelike diens, kraakvars beddegoed en akkommodasie is baie netjies.
Lees meerJan V - Jun 2016
Algehele gradering
Juweel van styl en rustigheid.
Frans P - Apr 2016
Algehele gradering
Aangename verrassing.
Jaco E - Apr 2016
Algehele gradering
Aan te beveel.
Jp R - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid en gemaklikheid.
Kathy S - Mrt 2016
Algehele gradering
Very comfortable Easter Weekend.
Jacobus K - Mrt 2016
Algehele gradering
Kan met blymoedigheid aanbeveel. Baie lekker gesels met vriendelike Mariaan en Johan.
Pieter J - Feb 2016
Algehele gradering
Heerlik!
Johan C - Jan 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam. Beter toegerus as 'n baie duur wildplaas eenheid waar ons daarna heen gegaan het.
Carina N - Des 2015
Algehele gradering
Very nice!
Annemie K - Okt 2015
Algehele gradering
Hartlike verwelkoming.
Richard B - Sep 2015
Algehele gradering
Aangename mense en baie netjies.
Elrien S - Sep 2015
Algehele gradering
Goed.
Johan M - Aug 2015
Algehele gradering
Lekker rustig.
Wiaan B - Aug 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Alexander V - Jul 2015
Algehele gradering
Prima ontvangst, tips over de route, uitstekend verblijf!
Elani H - Mei 2015
Algehele gradering
Puik!
Brenda G - Mrt 2015
Algehele gradering
Fantasties!
Wayne W - Feb 2015
Algehele gradering
Baie goed vir die sakeman!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wardenstraat 83, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom