+38
Selfsorg in Villieria

Ibis Thatch Cottage

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Anneke W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Uitstekende plek - skoon, rustig, ruim & goed ingerig. Puik. Pragtige, skoon, ruim en rustige akkommodasie. Sal dit beslis aanbeveel. Gasheer was perfek. Net positiewe ervaring. Parkering ook veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronell L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Home away from home. We absolutely enjoyed our stay and it felt like home away from home. The host is friendly and helpful in a respectful manner. Good value and quality for the price.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marnell F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Dit was mooi, dit was skoon, dit was netjies! Die ekstra moeite was sigbaar! Ons het regtig heerlik gebly! Ons sal vir seker weer 'n bespreking maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tamia L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2026

Amazing. The space is absolutely beautiful and the host is very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Le-sheil E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deirdre S
Lang verblyf
5.0
Mei 2025

Ideale akkommodasie met nodige geriewe vir gesin of paartjies. Fantasties gebly in pragtige hout chalet. 1ste klas diens. baie aangename gasheer en vrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Aug 2025

Great venue down a quiet street. Helpful hosts, impressive venue, private garden cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maggie N
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2024

Pragtig, rustig, vriendelik! Gerieflik en koste-effektief vir toegang tot skole, snelweg en instansies in die nabye omgewing (snelweg, skole, kerke). Rustige, vriendelike oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

C D
Kort verblyf
4.0
Mei 2024

Ontspan en uitgerus. Baie lekker gebly, en lekker prive stukkie gehad.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Goeie waarde vir geld. Goeie ligging, warm ontvangs met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Karina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

890 33rd Avenue, Villieria, Pretoria, 0186, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25d7aa2b1edfd850b96731de92d9ecec08d5645f1475aa08a3e660db148dc0034c622d13665e289d33ec3a83005e4b855d08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 890 33rd Avenue Villieria 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.696932912041 28.241458728836
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang