LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ibis Thatch Cottage | LekkeSlaap
+16

Ibis Thatch Cottage

Grasdak-eenheid
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die grasdak-eenheid is alleenstaande, met 'n oopplan-ontwerp met 'n solder. Die grondvloer het 'n leefarea, 'n slaaparea, kombuis en volledige, luukse badkamer. Die solder het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die eenheid het verskillende patio-deure wat lei na die tuin, met sy eie braai-area en ingang en Netflix. Die eenheid het 'n ADSL-koppelpunt en lugversorging. Die eenheid is baie bekoorlik en ons het verskeie gaste wat gereeld terugkeer. Die swembad kan bereik word deur die tweede patio-deur.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die kamer

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33ste Laan 890, Villieria, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY5MDVjMzVmLWY4MGYtNDk5MS05OGY5LWU4ZjY4ZjM3ZTQxYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 890 33rd Avenue Villieria 0186 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.696932912041 28.241458728836
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!