+9

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Johann E
1 nag
5.0
Apr 2026

Fantastiese waarde vir jou geld! Ek sal IDOZ Cabin 100% aanbeveel. Alles is skoon en netjies, met 'n oog vir die klein besonderhede wat my werklik verras het. Daar word baie moeite ingesit, nie net in die Cabin self nie, maar ook in die tuin daar rondom. Met die uitteken het Dudu gevra of ek enige voorstelle het, wat ek nog nie baie teëgekom het vantevore nie. Die beskikbare fasiliteite maak hierdie fantastiese waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Duduzile Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 maand

Vanaf
R 1 095
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 095
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 095
per nag (plek vir 3)
Bespreek

434 Oulandsloop Street, Die Wilgers, Pretoria, 0184, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b975c530ea93c4111e37a2c6e177c97db368194fd9babbd2c17a57c59bab04762f9d60dcd18dd64ecd558a1b199951ce971?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 095 per nag, vir 3 mense 1 5 1 5 434 Oulandsloop Street Die Wilgers 0184 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -25.7564129 28.3115292

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang