7 gaste
3 slaapkamers
6 beds
2 badkamers
- 7 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 12:00 - Welgedacht No. 26, Leeuwgedacht Conservancy, Cullinan, Pretoria, 1000, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Idwala Game Ranch is 'n dubbelverdieping-houthuis wat in die Leeuwgedacht-bewaringsgebied geleë is, ongeveer 45 km vanaf Zambezi-pad. Omring deur die Bobbejaan-berge, bied hierdie verblyf gaste 'n onvergeetlike boservaring, perfek vir 'n groot gesin of groep vriende.
Hierdie vakansiehuis bied slaapplek vir tot 7 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beide die tweede en derde slaapkamers is ingerig met 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer is ingerig met 'n stort, toilet en wasbak en die tweede badkamer is ingerig met 'n bad, toilet en wasbak. Daar is 'n slaaparea voor die tweede slaapkamer wat ingerig is met 1 enkelbed.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, broodrooster, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Die ingeslote stoep het 'n eetkamertafel met stoele en lei na die ingeslote tuin met 'n vuurput, braaigeriewe en 'n swembad. Onderdakparkering vir 3 voertuie is beskikbaar. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die huis kyk uit op 'n dam waar wildlewe, soos sebras, daagliks kom drink. Hierdie eiendom bied 'n rustige en veilige omgewing vir natuurliefhebbers, met 13 verskillende spesies wild wat vrylik op die terrein rondloop.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Jaco Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Welgedacht No. 26, Leeuwgedacht Conservancy, Cullinan, Pretoria, 1000, Gauteng
- Gaste dink Idwala Game Ranch het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Welgedacht No. 26, Leeuwgedacht Conservancy, Cullinan, Pretoria, 1000, Gauteng
Sien kaart- 7 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 12:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang