Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (19)
B&Bs (1)
Wildsplase (8)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Leeuwkloof Valley

4.5 / 5  
volgens 59 resensies
Lees regte resensies van Leeuwkloof Valley van 59 geverifieerde gaste.
Indien jy Leeuwkloof Valley besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Leeuwkloof Valley.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Leeuwkloof Valley akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Leeuwkloof Valley Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Leeuwkloof Valley Akkommodasie

23 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Dinokeng, Leeuwkloof Valley

Roratau Tented Bush Camp is in die Leeuwgedacht Bewarea en bied verblyf in gerieflike permatente. Daar is 5 tente met 'n elektriese heining, Koedoe en Sebra wat albei slaapplek vir 2 het, en Blesbok, Blouwildebees ...

Spesiale Aanbod!
VanafR750
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dinokeng, Leeuwkloof Valley

Die Wit Hangmat is op 'n boetiek bosveldplasie in die prentjiemooi Leeukloofvallei (minder as 'n uur se ry noord van Pretoria) geleë. Op die plaas is enkele wildsoorte asook verskeie kleinwild en 'n groot verskeide...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Dinokeng, Leeuwkloof Valley

Happy Valley is 30 km noordoos vanaf Pretoria in die lowerryke Leeuwkloofvallei geleë. Dit is omring deur die Bobbejaansberge en grens aan die bekende Dinokeng Wildreservaat. Dis net 88 km vanaf O.R. Tambo Internas...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Dinokeng, Leeuwkloof Valley

iZapa Bush and Game Lodge skuil in die Bobbejaansberge, net 98 km van Johannesburg af. Dié lodge is in 'n 1000 hektaar-wildreservaat met bosveld en 'n oorvloed wild en voëls. Die omgewing is malariavry, maar dit...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dinokeng, Leeuwkloof Valley

Kohandè is in die skilderagtige Leeuwkloofvallei Bewarea in Gauteng net noord-oos van Pretoria geleë. Dis by De Wagensdrift en is die ideale bestemming vir natuurliefhebbers. Daar is 3 luukse safari-tente met en ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Dinokeng, Leeuwkloof Valley

Tussen-I-Bome Guest Farm is 'n bekoorlike ossewa-oord en venue net 30 minute, of 26 km, buite Montana in Pretoria op die R573 KwaMahlango/Moloto-pad. Ons ligging in die Bobbejaansberge bied 'n unieke venue vir troue...

Spesiale Aanbod!
VanafR1 150
R863
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Dinokeng, Leeuwkloof Valley

Stumble Inn Game Lodge bied 'n ware bos-ervaring en is op 'n 300 hektaar-bewarea genaamd Leeuwkloof Vallei, in die hartjie van Dinokeng. Leeuwkloof Vallei dien as tuiste vir baie verskillende wildsbokspesies, verske...

15% af Weeksdae!
VanafR750
R638
per nag (plek vir 2)
Lodge in Dinokeng, Leeuwkloof Valley

Deruxa Cottages is 53,9 km noord van Pretoria en 30 km vanaf die historiese dorp Cullinan. Dié instansie bied gerieflike verblyf in 5 kothuise wat op ’n 21 hektaar-plaas geleë is, ideaal vir gesinne, vriende en ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dinokeng, Leeuwkloof Valley

Lethula is in die prentjiemooi Leeuwkloofvallei Bewarea langs die bekende Dinokeng Wildreservaat geleë. Verblyf word in 2 selfsorg-chalets met slaapplek vir 4 of 6 gaste aangebied. Die chalet met slaapplek vir 6 b...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
B&B in Dinokeng, Leeuwkloof Valley

Tranquillity Spa Lodge is in 'n privaat reservaat is aan die suidoostelike deel van die Dinokeng Groot 5 Wildreservaat langs die Kevin Richardon's Lion Sanctuary geleë. Hier kan jy 'n blaaskans van die stadslewe ne...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]