4 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 19 St Croix Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ienkie’s St Croix Accomodation is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in Jeffreysbaai. Dit het slaapplek vir 4 gaste en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike basis van waar hulle die area kan verken.
Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n slaapbank in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne, bad- en swem handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank en 'n TV met DStv. WiFi is ook beskikbaar.
Buite is daar 'n braai-area met sitplek en 'n balkon.
Parkeerplek is in die straat beskikbaar en ook in 'n toesluitmotorhuis teen 'n ekstra koste.
Die woonstel is sowat 350 m vanaf Jeffreysbaai se strand en naby 'n rits plaaslike geriewe, soos winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Catharina
Petronella ...
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 19 St Croix Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Ienkie’s St Croix Accomodation het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
19 St Croix Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang