IL Gattopardo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1206 Cedric Avenue, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Vanaf R3 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
IL Gattopardo is 'n gastehuis in Wilderness langs die Tuinroete. Die eiendom bied en suite-kamers, elk met 'n privaat balkon en uitsigte oor die omliggende berge.
Die Lavender Room en die Tango Room is gemeubileer met koningingrootte-beddens, en elke en suite-badkamer is toegerus met 'n instapstort, toilet en wasbak. Die Bali Suite is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Vars handdoeke en badkamergeriewe word voorsien.
Gaste het toegang tot 'n eetarea waar ontbyt daagliks bedien word, sowel as 'n swembad, terras en 'n binnehof. Bykomende geriewe sluit in 'n gholfberging naby die ingang, gratis WiFi, parkering en die dienste van 'n huishoudster op die perseel.
Die eiendom is 500 m van die strand af geleë en is binne maklike bereik van die hoofroete. Wilderness Village is 5 km weg en bied verskeie eetgeleenthede. Die omliggende gebied bied geleenthede vir fietsry, stap, valskermsweef en toegang tot gholfbane binne 45 minute se ry.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Izelle Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 12
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 1206 Cedric Avenue, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1206 Cedric Avenue, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang