Ilala Crescent 1398
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Ilala-singel 1289, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 420 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Ilala Crescent 1398 is 'n ruim dubbelverdieping-vakansiehuis wat in Ramsgate, naby die strand, geleë is. Dit is ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende.
Dié verblyf het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 5 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Vier van die badkamers het 'n bad en 'n stort, terwyl die vyfde badkamer slegs 'n stort het. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die sit-, eet- en kroegareas het oorgenoeg sitplek en daar is ook 'n TV met DStv-kanale en 'n pooltafel.
Die hoofleefarea lei na 'n stoep met buitesitplek, 'n ingeboude braai en 'n swembad. Veilige parkeerplek vir 5 voertuie is in 'n motorhuis beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Ilala Crescent 1398 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 650
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Ilala-singel 1289, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Ramsgate Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Ilala-singel 1289, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom