Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Luxury African-Style Safari Tent 2
- Alle etes is ingesluit.
- Luxury African-Style Safari Tent 3
- Alle etes is ingesluit.
- Luxury African-Style Safari Tent 4
- Alle etes is ingesluit.
- Luxury African-Style Safari Tent 5
- Alle etes is ingesluit.
- Luxury African-Style Safari Tent 1
- Alle etes is ingesluit.
Huisreëls
Tariewe sluit uit: Die ingangsfooi na die reservaat, alle drankies, wasgoed, pendeldienste, ekstra toere, reis/mediese/persoonlike versekering en fooitjies vir die personeel.
’n Bewaringsfooi sal by die Balule-bewarea by Olifants West Natuurreservaat se hek gehef word teen R85 per voertuig en R200 per persoon. Dit kan in kontant of met 'n kredietkaart betaal word. Hierdie fooi kan sonder kennisgewing verander word. Die fooi per voertuig is reeds betaal indien gaste van ons pendeldienste gebruik maak, maar dit is nie van toepassing op die publieke paaie se openbare pendeldienste nie.
Pendeldienste kan teen ’n ekstra fooi gereël word.
Tariewe en kwotasies sluit nie mediese, reis of persoonlike versekering in nie. Dit word aanbeveel dat hierdie versekering in plek is voor en gedurende gaste se reis. Alle ekstra aktiwiteite is onderhewig aan beskikbaarheid en kan bespreek word voor of gedurende die verblyf by Imagine Africa Luxury Tented Camp.
Met aankoms sal gaste gevra word om Imagine Africa se vrywaringsvorm te lees en onderteken.
Let dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet voordat hulle bespreek navraag oor die toestand van die pad doen.
Geen kinders onder 6 jaar word toegelaat tensy die hele kamp deur dieselfde groep/familie bespreek word nie. In hierdie geval word kinders onder 6 jaar nie op die wildritte toegelaat nie.
Aangesien daar potensieel gevaarlike soogdiere in die reservaat is, soos leeus, luiperds, olifante, renosters, buffels, seekoeie en hiënas, word staptogte met enigiemand jonger as 16 jaar nie aangebied nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
York 7 Olifants West Nature Reserve,, Balule, Hoedspruit, Greater Kruger, 1350, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Geen kinders onder 6
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang