6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - 10 Takbok Street, Denneoord, George, 6529, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Geleë in die stil voorstad Denneoord, bied Immaculate Self-Catering Family Home 'n moderne eenheid in die hartjie van George, ideaal vir 'n gesinsvakansie of 'n naweekwegbreek.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 4 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte bed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak. 'n Tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte bed, en 'n bykomende derde slaapkamer bied 1 dubbelbed vir 2 kinders. Die tweede badkamer is toegerus met 'n bad, toilet en wasbak. Vars linne, badhanddoeke, noodsaaklike toiletware en 'n haardroër word voorsien.
'n Oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, lugbraaier, broodrooster, ketel en 'n skottelgoedwasser vir gerief. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke, en 'n slim-TV met stromingsdienste en gratis WiFi is beskikbaar vir gaste se vermaak. Hierdie area is gevul met oorvloedige lig deur skuifdeure wat lei na 'n privaat patio, tuin en braai-area met skilderagtige uitsigte wat gaste kan geniet.
Met 'n privaat ingang en veilige parkering, bied hierdie sentraal geleë woonstel 'n rustige omgewing met maklike toegang tot natuurroetes, skole, winkelsentrums en mediese fasiliteite in een van die Tuinroete se mees gesogte dorpe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Rachel Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 10 Takbok Street, Denneoord, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Immaculate Self Catering Family Home het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Takbok Street, Denneoord, George, 6529, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang