Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Bernadette L
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

A relaxing, private getaway in a lovely environment. Our hosts were welcoming and friendly, while still affording us our privacy. The layout is perfect for 2 couples travelling together with the 2 en suite bedrooms being on opposite ends of the living area. Located close to Marloth Gate (short drive to Crocodile Bridge) and easy access to the river walk.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky E
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

It was wonderful. It was an amazing stay, we stayed at Immermoed for 10 nights, and felt right at home. The place was very clean, which is a benchmark for me. We will be back next year.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ettienne K
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Fantasties. Baie lekker gebly by Immermoed. Alles wat jy nodig het, is daar. Die uitsig en braai plekke maak dit baie lekker. Sal weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicky D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Jan 2026

Onaangenaam Glad nie gekry waarvoor betaal het nie. Glad nie. Kon nie die geriewe wat geadverteer was gebruik nie. Ons het onwelkom gevoel, en dit het gevoel of ek ’n guns doen om daar te bly. Ek is selfs deur die gasheer se kuiergaste aangespreek oor ons gebruik van fasiliteite wat geadverteer was. Die gasheer se kuiergaste het die swemarea gebruik, en ons kon nie swem of daar braai nie. Die krag van die aircons en proppe was getrip in die gasheer se huis. Vanweë my hartkondisie het ek spesifiek gekyk vir verblyf met aircon, maar kon dit nie ten volle benut nie. Ons is aangevat oor ons kennisgewing daarvan. Daar is gesê dit mag net op 23 wees, en ons moes twee aande sonder dit regkom. Die krag van die area was wel een aand af weens die weer, maar ander kere het die gasheer en haar kuiergaste krag gehad en ons nie. Ek het dit juis deur die webtuiste bespreek om nie bedrieg te word nie, maar toe betaal ek amper R16 000 om te slaap in ’n plek waar mens soos ’n skurk voel. Die gasheer het selfs in ons plek sonder ons wete ingekom om mense stoele te wys. Geen privaatheid nie. Selfs ons privaat kampdiepvries is geskuif om in te kom. Geen plek vir kruideniersware of om kos voor te berei nie. Die gasheer was kortaf. Waterdruk was swak. Ons moes die ketel kook wanneer ons die skottelgoed wou was.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Maritza B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Langnaweek saam met gesin. Pragtige plek, alles wat jy benodig kan kry, is daar. Dis silwerskoon en heerlik om daar te bly. Die eienaars is dierbare mense. Ons sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark E
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2025

Ideal weekend. Stay was amazing, facilities were ideal except no cover when it rained.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole E
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2025

Perfect for a weekend away. Very nice. Lovely manager Jana. Beautiful garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan J
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2025

Puik. Alles was baie goed. Net die warm water was baie min, genoeg om mee te stort.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gugu L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

I was taken by the breath of fresh air in the area and the spectacular place. It was amazing and refreshing. My 11-year-old son really enjoyed himself and so did everyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Amazing! Ons sal vir 'n 4de keer weer kom kuier! Ons het baie, baie lekker gekuier! Als wat jy nodig kon hê, was daar. Ons wou nie huistoe gaan nie! Dit was 'n tranedal. Die nagapies was elke aand daar vir hul piesangs en die wild by Immermoed se skoon watergat vir hul pellets, aangesien dit baie, baie droog was en die reën ook kom kuier het wat die bosveld ongelooflik laat ruik het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Janna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek

3410 Raasblaar Street, Marloth Park, 1320, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg1NDQ3NDM4LWJmOGMtNGJhYy1hZTVjLTVhYjllMDhjOWNlYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 28 5 1 5 3410 Raasblaar Street Marloth Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.343062431437 31.807622980488

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang