Impala Chalets - Phalaborwa

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Impala Chalets - Phalaborwa bied gerieflike gemeubileerde chalets met slaapplek vir 2 tot 4 gaste, net 'n entjie se ry van verskeie restaurante en winkels af.

Daar is 3 chalets met lugversorging en enkelbeddens. Elke chalet het ook 'n privaat badkamer met 'n stort.

Elke chalet het 'n oopplan-kombuis wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolf, tweeplaatstoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n TV met sekere kanale.

Verder het elke chalet 'n privaat ingang en patio met eie braaigeriewe, en word ook daagliks skoongemaak. Handddoeke en seep word voorsien. Kredietkaart fasiliteite is beskikbaar.

Veilige parkeerplek binne perseel. Daar is genoeg parkeerplek vir karavane.

Impala Chalets - Phalaborwa is 1 km se ry vanaf Phalaborwa Mall met verskeie winkels en restaurante. Phalaborwa bied ook verskeie besienswaardighede en doendinge, soos die Foskor-myn, Masorini Village Museum en die Amarula Lapa waar besoekers meer oor die gewilde Amarula-drankie kan leer en aandenkings koop. Daar is verskeie 4x4-roetes in die omgewing.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Impala Chalets - Phalaborwa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za