Impala Game Ranch

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Chris B
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Heerlik rustig. Ons het beslis lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Novis Annus Christoffel
Impala Game Ranch
More Chris, Baie dankie vir die goeie en positiewe terugvoer. Ons hoop om julle gou weer te sien. Mooi dag! Chantel

Madelein M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2025

Skoon en netjies - doodreg vir 'n een of twee aand verblyf. Skoon en netjies, heel toepaslik vir verblyf. Sal net die volgende konstruktiewe voorstelle maak: 1) Dat hulle 'n afdakkie by die braai area op die stoep sit, dan kan mens nog braai buite as dit reën. 2) En dalk ook 'n klein deck voor die swembad om na die wild te kan kyk. 3) Plaas werkers net so bietjie naby aan die huis - beïnvloed bietjie die privaatheid. 4) 'n Skildery of twee / spieëls sal die plek binne bietjie persoonlikheid gee, voel koud en klinies. 5) Los dalk net 'n pakkie kerse en vuurhoutjies in een van die laaie - die krag het heeltyd afgegaan met die storm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Novis Annus
Christoffel ...

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 275
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 275
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 275
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R573, Hartbeesfontein Farm 240 Portion 18, Dinokeng Game Reserve, 4000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c33e8e0e1fd58331c969852eaba22046941326bacc2019de767b1eb6e84703dbaee92ac4ba1a6e30f2841bf007761915228?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 275 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 R573 Hartbeesfontein Farm 240 Portion 18 4000 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.461815114531 28.5204

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang