6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Jacobklip Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
In Betwix is 'n selfsorghuis naby die strand in Paternoster, 'n klein, bekoorlike en prentjiemooi vissersdorpie wat alombekend is sy vissershuisies. Dis die mees romantiese en rustige plek aan die Weskus se skilderagtige kuslyn en dis veilig vir kinders op fietse.
Die huis het nie 'n see-uitsig nie.
Die huis het gemaklike slaapplek vir 6 gaste en dis ideaal vir gesinne. Die huis het geen see-uitsigte nie. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 2 badkamers. Die kombuis is ten volle toegerus en die gerieflike leefarea bied 'n TV.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, yskas, oond, mikrogolfoond en 'n ketel. Daar is 'n TV met DStv-toegang, maar bring asb. jou eie dekodeerder en slimkaart saam. Braaigeriewe is beskikbaar in die binnehof.
Paternoster is sowat 150 km noord vanaf Kaapstad op die R27 en 15 km noordwes vanaf Vredenburg. Dis 'n gewilde plek vir 'n naweekwegbreek en die Weskus is bekend vir sy fauna en flora. Daar is tientalle spesies wat endemies tot dié area is wat dit 'n bekende plek vir veldblommekyk maak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 65
Resensies 1196
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 3 Jacobklip Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink In Betwix het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Jacobklip Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang