2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 17 Kriedoring Street, Bek Bay, Paternoster, 7381, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Infinity is in Bekbaai, Paternoster geleë en is 'n lieflike ateljee-woonstel wat ideaal vir 'n paartjie is en sowat 120 m vanaf die strand is.
Hierdie bekoorlike ateljee-woonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuisie is met 'n tweeplaatstoof en 'n oondjie, mikrogolfoond, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en basiese eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n slim-TV en gratis WiFi.
Hierdie eenheid lei na 'n balkon met buitemeubels en 'n gedeeltelike see-uitsig. Infinity het 'n alarmstelsel wat 24-uur aan is en tydens kragonderbrekings voorsien 'n omsetter krag aan die ligte, TV en WiF. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Annelize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 17 Kriedoring Street, Bek Bay, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Infinity het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Kriedoring Street, Bek Bay, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang