+28

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gerhard P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rus en vrede. Wat 'n juweel. Die ligging is perfek, die uitsig onverbeterlik en die eenheid is baie mooi, netjies en goed toegerus. Ideaal vir kort verblyf en lang verblyf. Alles is perfek. Die gasvrou het deurentyd met ons in kontak gebly en was baie hulpvaardig en toeganklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lovely. We enjoyed our stay. Will definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renier T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lieflike blykplek. Lieflike, netjiese, mooi, skoon woonstel. Alles wat jy nodig het, met 'n pragtige uitsig oor die see en Tafelberg. Dit is baie goeie waarde vir geld, met uitstekende kliëntediens. Ons wil beslis weer daar gaan oorbly. Kan dit met die grootste gemoedsrus aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Uitstekend geleë en goeie waarde vir geld. Baie skoon en modern. Kan dalk 'n veiligheid skuifdeur by een van die vertrekke insit. Was warm en geen venster om oop te maak nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Astrid M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2026

Safe, comfortable apartment with a great view. A clean, safe place with excellent service and great views. The agent was very helpful about the blocked shower drain. We enjoyed staying here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Clauvene Cherolia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

Wonderful. My husband and I enjoyed every moment. The owner always made sure that we were okay. The place was very neat, clean and tidy. We had a beautiful vacation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rosilda C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustige wegbreek met lewensmaat. Ons wou net vir een aand wegbreek vir ons 11de huweliksherdenking. Ek het vir Melanie gesê en sy het ons verras met 'n bottel vonkelwyn. Check-in het seepglad verloop en die woonstel is lekker naby die strand en restaurante. Ons sal die plekkie beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ons het so lekker gebly en dankie aan Melanie vir haar vriendelike diens. Die plek was skoon en netjies en het alles en nog meer as wat n mens nodig het. Sal definitief weer bespreek deur die webtuiste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adel M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Baie mooi omgewing! Lekker rustig. Het heerlik gebly. Pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 3)
Bespreek

89 Coral Road, Parklands, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c8130cb36e8e6eb8d51d1e7b968e003b2ac907ac718ce32d41eb03ba333c5e755b26e29e32341c8e0c0ca8f74ece68e5bd0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3) 47 5 1 5 89 Coral Road Parklands 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -33.809073771362 18.469365428242

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang