+18
Selfsorg in Bloubergstrand

Infinity Self-Catering Apartments | Two-Bedroom Ground-Floor

4 gaste

2 slaapkamers

2 beds

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 87 Coral Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Infinity Selfsorg Woonstelle | Twee-Slaapkamer Grondvloer is net 'n paar meter van die strand in Blouberstrand, Kaapstad, geleë. Dit is die ideale keuse vir gaste wat op soek is na 'n rustige see-wegbreek.

Die woonstel bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met beide 'n bad en 'n stort. Die tweede kamer het 'n stapelbed vir kinders en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-leefarea sluit 'n eetarea en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv in. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan asemrowende uitsigte oor Robbeneiland en Tafelberg geniet. Bykomende geriewe sluit in gratis WiFi en veilige parkering. Die kompleks bied ook toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe, 'n gimnasium en beide binne- en buite-swembaddens.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Adele Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 12

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 maande

Ligging

  • 87 Coral Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

87 Coral Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd951dee40419887ba460012a29ebecce58ff4ece899af7dee7ed6513003e91392e91a12d4c4cad0542ff25ae8a6ed88206f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 87 Coral Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8140889 18.4729779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang