+7
Selfsorg in Yzerfontein

Inge's Overnight

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Annemarie H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Rustig en skoon. Alles wat jy nodig het vir een nag. Modern en goed ingerig. Die oprit is baie steil en bietjie moeilik vir bejaardes om uit te klim en bagasie te stoot.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yzerfontein
Inge's Overnight
Hi Annemarie Baie dankie vir julle terugvoer en dat julle by ons oorgebly het. Ons is bly om te hoor dat julle die eenheid modern en goed ingerig gevind het. Dankie ook vir die opmerking oor die steil oprit – ons neem dit beslis in kennis en sal dit in ag neem vir toekomstige verbeterings en kommunikasie aan gaste. Julle is weer welkom om by ons aan te klop.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Yzerfontein Geverifieer

Eiendomme 47

Resensies 386

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 931
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 931
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 931
per nag (plek vir 2)
Bespreek

19 Roosmaryn Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd41fa927778dd15e5d89261ce5b97db7813d466138a95034f268ddb12adeda4d74d9ee8023d6ef9e986fd5428f36d8ea9e74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R931 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 19 Roosmaryn Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.369052818482 18.172788015973
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang