Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ingwe Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Natasha B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Lekker ruatig. Ons het dit vreeslik baie geniet en was baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Ingwe Gastehuis
Mooi, man. Sien julle weer.

Helga S
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Gerieflike kamers wat naby aan Mombela Staduim is. Die verblyf het voldoen aan ons vereistes. Ons sal beslis weer daar oorslaap volgende jaar met die Kaapsehoop 42km wedloop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Ingwe Gastehuis
Thanks Helga, sien julle volgende jaar weer.

Rudi P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Dit was 'n amazing blyplek. Wow! Wat 'n lekker rustige "homey" omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Ingwe Gastehuis
Mooi man, sien julle weer en veilig ry.

Donald Orapeleng N
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jun 2024

Beautiful. Neat, friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Guillaume Jacobus O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Oornag stop oppad Kruger Wildtuin toe. Goeie waarde vir geld. Dadelik tuis gevoel en lekker gesels met Andre. Die eenheid was netjies en skoon. Die rots met sy diere beelde bied 'n pragtige uitsig op die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Ingwe Gastehuis
Mooi man, sien julle weer en veilig ry

Kobus N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Wonderlike blyplek met 'n fantastiese atmosfeer. Andre is 'n wonderlike mens. Lekker geselskap en hy maak die lekkerste avokadopeer smoothies. Baie rustig en silwerskoon. Hier gaan ons nog baie bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Ingwe Gastehuis
Mooi man, sien julle weer.

Petrus C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2023

Well located and very friendly staff. Very close to everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.0
Mrt 2023

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Carel V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Gerieflik, naby waar ons moes wees en het aan ons behoeftes voorsien. Ons het net 'n oornagplek gesoek naby dorp en besgheidsentrum. Gerieflik, naby waar ons moes wees en het aan ons behoeftes voorsien. Mooi uitsig van die rotse op die erf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2022

Baie aangename plek om te bly. Sal altyd aanbeveel en bly elke jaar daar naby alles waar 'n mens wil wees ligging baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R699
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R699
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louwstraat 3, Sonheuwel, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI0MmZiZjI1LTMzNjAtNGM2Yy1hYjI4LWNlYjE4Yjk2ZThmNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R699 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 3 Louw Street Sonheuwel 1200 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.484505617997 30.970697700977

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang