LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ingwe Gastehuis | LekkeSlaap
+26

Ingwe Gastehuis

19 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 19 resensies vir Ingwe Gastehuis
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Louise P - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker as familie daar gekuier.

Familie eenheid baie lekker ingerig. Baie netjies, vriendelike werkers. Eienaar baie gaaf en tegemoetkomend.

Nikolas G - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikolas G
Gesin met tieners

Very helpful owner.

Very helpful owner who gave very good orientation on touristic locations and shopping facilities.

Ingwe Gastehuis's terugvoer

Thank you Nikolas and family, it was a pleasure to have you here and be helpful.

Ingwe Gastehuis
Attie B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie.

Andre was n uitstekende gasheer. Lekker slaaparea, veilig en naby aan alles. Probeer gerus die roadhouse, die kos is puik en baie bekostigbaar.

Ingwe Gastehuis's terugvoer

Baie dankie, bly julle het die verblyf geniet. Ons maak weer so.

Ingwe Gastehuis
Ansie V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V
Besigheidsreis

Awesome.

Baie lekker gebly, sal dit aanbeveel.

Ingwe Gastehuis's terugvoer

Dankie vir die resensie.

Ingwe Gastehuis
Kobus N - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus N
Besigheidsreis

Dit was gerieflik met net een belangrike tekortkoming naamlik, handdoeke.

Daar was geen hand towels in die kamer nie en ook net een bath towel. Ook nie badmatjies nie. Al is dit een gas per room dink ek steeds dat daar meer as een hand en bath towel moet wees.

Ansie V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V
Besigheidsreis

Awesome.

Baie lekker gebly en eienaar baie vriendelik. Sal hulle beslis aanbeveel.

Ingwe Gastehuis's terugvoer

Goeiedag Brandon

Dit was 'n voorreg om jou en die span te kon huisves. Ek hoop om julle gou weer te sien.

Vriendelike groete

Andre
Ingwe Gastehuis

Ingwe Gastehuis
Tobie C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie C

Eerste plek wat werklik rolstoelvriendelik is. Baie dankie Andre en Ronel. Baie vriendelik en goeie gashere.

Hierdie gastehuis is absoluut ideaal ingerig vir rolstoel-afhanklike person. Baie dankie vir jul puik diens.

Ingwe Gastehuis's terugvoer

Goeiedag Tobie

Ingwe Gastehuis streef daarna om puik diens te lewer en om in al ons gaste se behoeftes te voorsien. Dit was 'n voorreg om jou en jou gesin by ons te kon hê. Hoop om jul gou weer te sien.

Vriendelike groete
Rônel

Ingwe Gastehuis
Kobus V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit kon maklik in 'n groot nagmerrie ontaard het.

Was goed ontvang en die kamer was redelik skoon afgesien van die spesifieke bed waarop ek geslaap het aan die harde kant was. Ek moes die perseel soos in 3 uur die volgende oggend verlaat om sodoende betyds te wees vir bus aangesien ek aan 'n padwedloop deelgeneem het. Min wetende moes ek om 2:30 die volgende oggend sien dat my motor vasgeparkeer staan. Na vele onsuksesvolle oproepe om die eienaar in die hande te kon kry het die buurgaste per toeval gehoor iets is verkeerd en ondersoek kom instel. Tot my redding was dit hulle motor wat my vasgeparkeer het.

Ingwe Gastehuis's terugvoer

Hiermee word daar omverskoning gevra vir enige ongerief.

Ingwe Gastehuis was vol bespreek vir die Kaapsehoop Marathon, met al die hardlopers. Met aankoms is parkering uitgewys volgens die kamers en wat duidelik gemerk is. Almal is attent gemaak daarop dat hulle slegs moet parkeer volgens hul kamer besprekings. Al die gaste het deelgeneem aan die Marathon en het geweet dat almal vroegoggend moet aanmeld. Indien een van die gaste jul vas parkeer het, is dit nie die eienaar se skuld nie, maar wel die van die gas verantwoordelik daarvoor.

Rakende die bed wat hard is. Die kamer is een van die gewildste kamers en is die, die eerste klagte ontvang dat die een bed hard is. Met verdere ondersoek is daar geen rede tot klagte nie, aangesien die beddens almal op standaard is en voorgeskryf word volgens die spesifikasies van die Gastehuis Vereeniging.

Vriendelike Groete
Ingwe Gastehuis Bestuur

Ingwe Gastehuis
Jan E - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoende vir oornagverblyf.

Ingwe is bekostigbaar, die kamers was skoon en netjies. Vir die prys bied dit waarde vir geld.

Chantelle D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Chantelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis oraait.

Geen deur voor badkamer. Kan nie toilet gemaklik gebruik in privaatheid wat nie gerieflik is as daar 3 mense bly nie.

Natasha J - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha J
Gesin met klein kinders

Baie gemaklik.

Ons was daar vir 3 nagte. Eienaar is baie vriendelik. My kinders het hope pret gehad op die groot rots. Ons sal definitief weer van Ingwe Gastehuis gebruik maak.

Ingwe Gastehuis's terugvoer

Dankie, julle is altyd welkom.

Andre

Ingwe Gastehuis
Andrea P - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea P

'n Heerlike halfweghuis vir ons as vakansiegangers.

Bekostigbare, netjiese kamers met al die nodige geriewe. Ons het heerlik oorgeslaap en kon verfris die res van die pad huis toe aandurf. Dankie aan André vir vriendelike en bedagsame diens!

Ingwe Gastehuis's terugvoer

Mooi man, maak weer so.

Ingwe Gastehuis
Retha B - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename gasheer.

Ons het by Ingwe Gastehuis oorgeslaap omdat my man vir 'n operasie moes gaan en ek dus een aand alleen ook by die gastehuis geslaap het. Daar is laat aand toe ek by die gastehuis kom verneem na almal se welstand deur die gasheer en sy vrou. So jy is nie daar net 'n nommer nie maar 'n onbekende vriend.

Ingwe Gastehuis's terugvoer

Dit is 'n groot plesier. Ons streef na ons kliënte se welstand en behandel hulle soos ou vriende.

Ingwe Gastehuis
Jan V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sekerlik nie die luukste B&B in Nelspruit nie, maar die koste was billik en die gasvryheid uitstaande.

Baie beïndruk. Andre is altyd beskikbaar en help waar hy kan. Sy diens is flink en vriendelik. Sekerlik nie die luukste B&B in Nelspruit nie, maar die koste is billik en die gasvryheid uitstaande. Dit was 'n lekker kuierondervinding. Ons sal beslis weer vir Andre gaan kuier.

Marita C - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marita C
Enkelreisiger

Gerieflik, skoon en vriendelik, lekker groot kamers.

Sien gerus die sterre.

Claudette M - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudette M

Sal hulle beslis weer gebruik!

André was 'n uitstekende gasheer, baie hulpvaardig en vriendelik. Ons moes ons reis met 'n dag vervroeg en hy't nie twee keer gedink om ons tegemoet te kom nie, ons kamer was beskikbaar en het heerlik gebly. Die uitsig oor die stad vanaf die rots is onbeskryflik mooi. Kan beslis aanbeveel word en sal nie huiwer om weer daar te oornag nie!

Chris A - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris A

Andre, die eienaar was baie hulpvaardig, vriendelik en aanpasbaar op ons versoeke.

Absoluut waarde vir geld, met vriendelike en warm diens. Ons kon nie vir meer gevra het nie. Die plek is mooi, skoon en netjies. Ons het lekker gebly en welkom gevoel! Wat ek veral waardeer is dat Andre, die eienaar gefokus is op sy gaste en nie gefokus is op 'n stel reëls nie. Hier gaan dit nog oor mense! Die plek sien my beslis weer.

Deon B - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese gastehuis met vriendelike diens.

Hoogs aan te beveel! Die gasheer het ons baie vriendelik behandel en die kamer het alles wat 'n mens nodig het en meer. Die parkering is veilig en gerieflik.

Heide D - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heide D
Enkelreisiger

Vriendelike ontvang - geen probleme om aan te meld nie.

Ek was tevrede met die diens. Sal dit weer gebruik indien ek in die area sou kom.

Vanaf R699
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R699
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R699
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louwstraat 3, Sonheuwel, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI0MmZiZjI1LTMzNjAtNGM2Yy1hYjI4LWNlYjE4Yjk2ZThmNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R699  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 3 Louw Street Sonheuwel 1200 Mpumalanga 086 999 0018 13:00-20:00 10:00 -25.484505617997 30.970697700977
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!