- Kapasiteit: 24 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R600, Cathkin-vallei, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 2
- Vanaf R795 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Inkosana Berg Lodge is in Cathkin Valley in die Sentrale Drakensberge geleë. Dié lodge is op 'n 20 ha grootte landskap met 'n lieflike uitsig op die bergpieke.
Verblyf word gebied in slaapsale, gesinskamers met en suite-badkamers, 2 eko-kamers met en suite-badkamers, 2 standaard en suite-rondawels en 3 gerieflike en suite-rondawels. Elke kamer het beddegoed, handdoeke, waaiers, verwarmers, kragpunte, spieëls en genoeg kasruimte. Die eiendom laat nie troeteldiere toe nie, maar daar kan vir gidshonde voorsiening gemaak word.
Gatse kan in die gemeenskaplike sitarea met gratis WiFi ontspan. Die restaurant op die perseel bied ontbyt, driegangmaaltye, skemerkelkies en en daar is 'n stoep met 'n mooi uitsig op Cathkin-piek en Monks Cowl. Gaste mag nie hul eie kos in die eetarea inbring nie. Daar is ook 'n kroeg met 'n mooi berguitsig wat eksklusief bespreek kan word.
Die lodge het wasgoedgeriewe, braaistaanders en 'n varswaterdam. Onderdakparkeerplek is beskikbaar en die boorgatwater is drinkbaar.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Jare op LekkeSlaap 6
Ligging
- R600, Cathkin-vallei, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Inkosana Berg Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Champagne Vallei Champagne Castle Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 24 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R600, Cathkin-vallei, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 2