Beskrywing
Dié kamers het elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Elke kamer is stylvol gemeubileer met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis met verhit-en-eetgeriewe.
Huisreëls
Die tarief is slegs vir verblyf. Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar en moet met aankoms gereël en betaal word.
'n R300-sleuteldeposito word vereis.
Klein troeteldiere is welkom indien vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamers het 1 dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die kamers het 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis met verhit-en-eetgeriewe.
Huisreëls
Die tarief is slegs vir verblyf. Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar en moet met aankoms gereël en betaal word.
'n R300-sleuteldeposito word vereis.
Klein troeteldiere is welkom indien vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamers is ruim en het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Elke kamer het 'n kombuisie met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer het 'n rusbank en 'n slaapbank wat groot genoeg is vir 'n kind om op te slaap.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis met verhit-en-eetgeriewe.
Huisreëls
Die tarief is slegs vir verblyf. Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar en moet met aankoms gereël en betaal word.
'n R300-sleuteldeposito word vereis.
Klein troeteldiere is welkom indien vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
61 Cilliers Street, De Aar, 7000, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang