Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inn Excellence

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cilliers-straat 61, De Aar, 7000, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Inn Excellence is 'n gastehuis met 'n ouwêreldse bekoring. Die huis is in die vroeë 1900's gebou en is lieflik gerestoureer.

Inn Excellence het 4 luukse en suite-slaapkamers wat elk 'n kombuis het. Daar is ook 7 luukse en suite-kamers, 2 met enkelbeddens en 4 met dubbelbeddens. Daar is geriewe soos 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, yskassies en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer.

Die instansie het ook 'n swembad, braai-area en veilige parkeerplek.

Inn Excellence laat 'n mens glo dat De Aar weereens die middelpunt van die Karoo sal word, en nie net 'n oorstaan-punt vir stoomtreine nie. Jy sal dalk langer wil bly as wat jy verwag het.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir Inn Excellence
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Cilliers-straat 61, De Aar, 7000, Noord-Kaap
  • Gaste dink Inn Excellence het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

De Aar Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cilliers-straat 61, De Aar, 7000, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwrMb6AvpQ5KlWDDs7xPodvNedE0TWxAWGIF8ax8w2DDq9s9wtj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 61 Cilliers Street De Aar 7000 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.646383781523 24.008341447221