Inn on Mars
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 286 Mars Street, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0128, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Geleë in die hartjie van Waterkloof Ridge, is Inn on Mars 'n luukse gastehuis wat gemaklike akkommodasie bied, ideaal vir gaste wat 'n rustige en afgesonderde wegbreek soek.
Die gastehuis bied 'n keuse van 8 pragtig ingerigte kamers, elk met 'n en suite-badkamer. Elke kamer beskik oor 'n gemaklike bed met sagte dekbedovertreksels en kraakvars linne, asook 'n privaat ingang vir ekstra privaatheid. Bykomende geriewe sluit in tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en toegang tot gratis WiFi.
Gaste kan maaltye teen 'n bykomende koste in die gemeenskaplike eetkamer geniet, wat ruim sitplek bied vir ontspanne byeenkomste. Die gastehuis spog ook met 'n sprankelende swembad met 'n gedeeltelike glasvloer en 'n kroeg onder die swembad, 'n groot Jacuzzi en rustige waterfonteine, insluitend 'n waterval. 'n Koi-dam met swane en watervoëls dra by tot die rustige atmosfeer.
Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Waterkloof Gholfklub slegs 3.8 km weg, terwyl Wolwespruit Bike & Trail Park 4.6 km weg is. Met veilige parkering op die perseel kan gaste uitsien na 'n rustige nagrus in die lowerryke voorstad Waterkloof Ridge.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 286 Mars Street, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0128, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
286 Mars Street, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0128, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang