Inner City Apt
2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Main Road, Cape Town, 7708, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Inner City Apt is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in Seepunt, Kaapstad. Hierdie kompakte en moderne eenheid bied verblyf vir 2 gaste binne maklike bereik van die strand.
Die oopplan-woonstel is gemeubileer met 'n dubbelbed en beskik oor 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in.
Die leefarea is gemeubileer met 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n slim-TV met stroomgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.
Bykomende geriewe sluit in 'n gemeenskaplike swembad op die dak, 'n dakdek met panoramiese uitsigte en beperkte betaalde parkering op aanvraag.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Main Road, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Main Road, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang