+10
Selfsorg in Marlothpark

Into Africa Cottage

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Ruben V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Fantasties. Ons het ons tyd vreeslik geniet! Absoluut die moeite werd gewees, vriendelike gasheer en die woning was baie netjies, skoon en baie goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie V
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Wonderlike tyd gehad en baie lekker gebly. Wonderlike tyd gehad, gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam met alles. Verbly was netjies en skoon gewees met al die geriewe wat mens nodig het vir 'n wonderlike tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erike R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

It was an amazing stay, the owner was so friendly, welcoming and helpful. The AC. It was an amazing stay, the owner was so friendly, welcoming and helpful. The accommodation was clean and tidy, it had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jason
Into Africa Cottage
Hi Erike. We are so pleased you enjoyed your stay. We (and the animals) look forward to welcoming you back soon.

Madeleine M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Rustig en pragtig. Heerlike naweek gehad. Was amper nooit by die verblyf nie, maar was perfek vir ons. Het een aand gebraai, en niks kortgekom nie (benodig dalk net 'n mikrogolf, maar nie noodsaaklik nie).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2024

Comfortable, peaceful, serene. Joan was absolutely lovely. We had a wonderful stay. Our cottage was clean and comfortable. The animals joined us every morning for breakfast and 'Herbert' the bush baby joined us for dinner most evenings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Des 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Henk V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Uitstekend. Was uitstekend en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2022

Gemaklik, knus en bekostigbaar. Hierdie was beslis n aangename plekkie om in te bly. Baie gerieflik, ruim en dit het alles wat jy nodig het. Met 'n spliternuwe braai-area het ons die voorreg gehad om hom eerste te gebruik. Talle diere het ook kom hallo sê. Ons het dit vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandy B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2022

Lovely little house, bright, neat and comfortable. Ideal for a couple with child. Ideal for a weekend stay. Had zebra, kudu, warthog come and visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jason
Into Africa Cottage
Thank you, Sandy. We are happy you enjoyed your stay. Looking forward to welcoming you again soon.

Mias R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Apr 2022

Rustig en stil. 'n Afdak en skeiding is nodig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jason Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 975
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 975
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 975
per nag (plek vir 3)
Bespreek

1325 Hornbill Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49129e5257b52a05ba0c1b214278531a44508f5ad6f0ebc179a18da5c0a40bd41ff6d9f807c6f85d2f33f0d6497cbed35e10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag (plek vir 3) 16 5 1 5 1325 Hornbill Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.354304264428 31.763719067459

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang