Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Into Africa Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hornbillstraat 1325, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R825 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Into Africa Cottage is 'n selfsorgkothuis in die pragtige Marlothpark-wildbewarea. Marlothpark is net 14 km vanaf die Krokodilbrughek van die Krugerwildtuin, en die Krokodilrivier vorm die grens tussen Marlothpark en die Krugerwildtuin. Wild soos koedoes, sebras, kameelperde, blouwildebeeste, rooibokke en vlakvarke loop vry tussen dié areas, en dit is ook 'n voëlkykersparadys.

Die kothuis het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n groot waaier in die slaapkamer.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n tweeplaatstoof, oond, yskas-vrieskas en 'n ketel in. Die eetarea het 'n etenstafel met 4 stoele en die sitarea het 'n slaapbank vir 'n derde gas. Buite is daar 'n privaat stoep met buitemeubels, braaigeriewe en 'n uitsig oor 'n klein watergat. Daar is lugversorging in die leefarea wat beskikbaar is teen 'n ekstra fooi.

Slaapplek

’n Bespreking by Into Africa Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir Into Africa Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Hornbillstraat 1325, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Into Africa Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R825
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R825
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hornbillstraat 1325, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49129e5257b52a05ba0c1b214278531a44508f5ad6f0ebc179a18da5c0a40bd41ff6d9f807c6f85d2f33f0d6497cbed35e10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R825 per nag (plek vir 3) 10 5 1 5 1325 Hornbill Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.354304264428 31.763719067459