Into the Mystic
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Kreeftegang Close, Crayfish Wharf Complex, Paternoster, 7381, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Into the Mystic is 'n selfsorgeenheid in Paternoster, 'n ouwêreldse vissersdorpie aan die Weskus van Suid-Afrika. Die dorp is 'n gewilde toeristebestemming vir mense wat op soek is na 'n Mediterreense atmosfeer en tradisionele vissermansargitektuur en eindlose wit sandstrande.
Die eenheid bied verblyf aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. In die badkamer is 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. In die eetarea is sitplek vir 2 gaste en die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi word voorsien.
Gaste kan 'n skemerkelkie op die stoep geniet terwyl die seegeluide hul omsingel. Die eenheid vorm deel van 'n kompleks met 5 eenhede.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 65
Resensies 1195
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Kreeftegang Close, Crayfish Wharf Complex, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Kreeftegang Close, Crayfish Wharf Complex, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang