+208
Lodge in Noordwes

Inyala Game Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Francois G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Rus vir die siel. Goeie verblyf, rustig, veilig met baie wild om te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Best honeymoon ever! It was really amazing. This place is gorgeous. It was phenomenal. The people are amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanru N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rustige bosveld wegbreek. Die tenthuis is weggesteek in die berg, rustig en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lebogang L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

Peaceful. It was really nice, peaceful and quiet. The staff were very friendly and helpful throughout the stay; we got everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Inyala Game Lodge
Hi Lebogang Thanks for the heartwarming review. We loved having you here. Regards, Winia

Gretna D
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2026

Verblyf by Bundu Bos Hut is baie basies. Het alles wat jy nodig het. Mooi natuur. Die verblyf het alles gehad wat nodig is, alhoewel dit baie basies is. Bundu Hut kort bietjie aandag. Die wildsplaas is pragtig met die mooiste natuurskoon en plek om lekker ver te stap.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Apr 2026

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Judeke B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Dit was 'n baie lekker wegbreek gewees. Ja, ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Puk diens. Fantastic mense. Ongelooflik mooi verblyf. Puk diens. Fantastic mense. Ongelooflik mooi verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Inyala Game Lodge
Hi Baie baie dankie. Hoop julle kom kuier sommer gou weer. Groete Winia Inyala Game Lodge

Dolf O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ongelooflike ervaring gewees. Ons wegbreek naweek by Inyala Game Lodge was baie lekker gewees. Ons het die stilte van die natuur baie geniet, en Fritz se Quadbike toer was een van ons hoogtepunte. Baie dankie Fritz. Dit is 'n pragtige plek waar mens van die stad se lawaai kan vergeet. Ons kan dit vir enige iemand aanbeveel wat net wil wegkom en die stilte wil ervaar. Winia en haar span is baie behulpsaam en vriendelik. Dankie dat ons by julle pragtige plek kon bly, ons sal beslis weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dian R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Awesome! It was an amazing experience and definitely value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R30, Plaas Doornfontein, Ventersdorp, 2710, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 56 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3637ad39c61feb54880b63e5226572218d5b51830b49cdc7258e489a159d827a765f98ac107e90baa336cef8beb4a5f677a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 66 5 1 5 R30 Plaas Doornfontein 2710 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.56011668241 26.767225616077
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang