Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inyala Game Lodge

Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 42 resensies vir Inyala Game Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Bertus V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bertus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi met wild wat tussen huise beweeg.

Baie lekker ontspannend, maar basiese dinge kan beter in plek wees, soos bv. 'n ketel vir die gasstoof gedurende beurtkrag. 'n Broodrooster en waaier wat nie beskikbaar was nie. Die gasgeiser is of yskoud of brandwarm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rob M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rob M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant, exceeded my expectations.

Very friendly and extremely helpful staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Gesin met tieners

Heerlik ontspan nie vêr van die stad af nie.

Lekker in die bos. Rustige omgewing en goeie geriewe. Gemaklike beddens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adeline V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adeline V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies, aangenaam en baie ontspanne ervaring.

Was baie, baie lekker en aangenaam. Lieflike skoon chalet en omgewing. Die stilte en rustigheid van die omgewing was net wat ons nodig gehad het om weer ons battery te herlaai. Wildrit was heerlik. Baie dankie aan Julian en Winia wat uit hul pad gegaan het om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Sal jul beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Inyala Game Lodge se terugvoer

More

Baie baie dankie. Was 'n plesier om sulke wonderlike gaste op die lodge te ontvang.

Groete, Winia

Inyala Game Lodge
Billy V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Billy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bad very bad.

Not what we expected. Dirty, rundown, broken furniture. Dirty kettle and stove. No hot water. Arrived Friday night, left Saturday morning at 7am. Never again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best new year's ever.

It was amazing, best service and friendly staff!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle P
Gesin met klein kinders

Nice farm Dec 2023.

The farm is big and beautiful with lots of wildlife around you. The kids enjoyed seeing the wildlife graze around the house and going to see the lion camp. We enjoyed the swimming pool as well. The downside: the unit we had needs a spring cleaning, a new toilet seat (as it was broken), and the bedroom carpets need washing (they had a smell that was not pleasant). The staff are very friendly and assisted with everything we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bhekubukhosi K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bhekubukhosi K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet and peaceful.

If peace and quiet is what you're looking for, this is the perfect place. The staff are always available without crowding your space. Rooms are well decorated and very well put together. All the facilities you need are available, including game drives and quad biking. Definitely worth the travel. Self-catering rooms are fully equipped. Wine, wood, ice and meat are available on request.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corli R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corli R
Gesin met klein kinders

Pragtige natuuruitsig by Bundu Bush.

Inyala Game Lodge is een van ons gunsteling wegbreek plekke. Skoon netjiese verblyf in die natuur. Jy word wakker met al die natuurgeluide. Kinders onder 12 gaan gratis op die wildrit en ontbyt kan ekstra gereel word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian L
Saam met vriende

Was great.

Almal is vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca C
Gesin met klein kinders

It was a beautiful place.

The staff was super friendly and very accommodating. There were times we went without water and with little kids it was a bit inconvenient and we didn't always have hot water. But other than that it was a beautiful place and I would definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania M
Gesin met tieners

Rustige wegbreek.

Was rustig gewees en personeel was baie vriendelik. Lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bos, rus, vrede, gemak en met baie vlaktewild.

Ligging is uitstekend. Gevoel van absolute afsondering en diep bos maar tog klipgooi van Klerksdorp en Potchefstroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patrick F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick F
Saam met vriende

Plesierige verblyf in die bos, alles wat jy nodig het om te rus en af te sluit.

Baie lekker breek uit die stad, stil en rustige omgewing en fantastiese diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertus M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus M
Gesin met klein kinders

Lekker gekuier en geslaap.

'n Vinnig en naby wegbreek van die stad se gejaag. Waarde vir geld en bekostigbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Katrien En Paul S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Katrien En Paul S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige vinnige wegbreek.

Baie gerieflik, als wat jy nodig het. Absolute vriendelike diens en vinnige antwoorde op enige vrae. Wonderlik om net te kon wegbreek, sal defnitief terugkom vir 'n langer kuier. Baie dankie en mag julle en julle hele span 'n geseënde 2023 beleef!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michele F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michele F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik. Baie mooi en rustig.

Dis rerig beautiful en rustige atmosfeer. Wildrit was 'n belewenis - van bokke tot leeus en kameelperde. Mense was baie vriendelik en behulpsaam. Sal vir seker weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Inyala Game Lodge se terugvoer

Hello.

Baie, baie dankie!

Groete, Winia

Inyala Game Lodge
Janice V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice V
Gesin met klein kinders

Beautiful en rustig. Perfek om weg te kom van die geraas.

Baie oulik en rustig. Help weg van die chaos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes P
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Netjies, skoon en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tarina D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarina D
Saam met vriende

Amazing.

Ons verblyf was opgegradeer sonder ekstra kostes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Busisiwe M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Busisiwe M
Saam met eggenoot / lewensmaat

My boyfriend and I were really impressed with the lodge and its facilities. Definitely worth another visit!

Spectacular views from the luxury tent. The kitchen facilities catered for all our needs. Also, we could hear the lions roaring throughout our stay, plus some wildebeest would visit the unit every evening. Really friendly staff, thank you to Irene for an informative game drive!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Inyala Game Lodge se terugvoer

Hi,

Thank you. Wishing well for you and your loved ones.

Regards, Winia.

Inyala Game Lodge
Corli R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corli R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring.

Wat my beïndruk het was dat die roosters deeglik skoon was. Die personeel is vriendelik en die kos smaaklik en definitief waarde vir geld. Volgende keer Sal ons nie eers kos saamneem nie. Kos word by jou blyplek afgelaai! Ons het lekker gekuier en sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan P
Gesin met tieners

Baie lekker en ontspannend.

Sal definitief weer gaan as ek daar naby is en langer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leoni L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni L
Gesin met klein kinders

Fantasies!

Hulle diens is puik! Hulle laai ys en hout af by jou chalet. Ontbyt word ook bedien by jou chalet as jy bestel. Jy hoor hoe brul die leeus, bokke kom tot by jou stoep. Vriendelike diens en was net lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke D
Gesin met klein kinders

Heerlik gekuier.

Dit is 'n lieflike plek en ons het dit werklik geniet om daar te bly, maar as iemand wat self in die toerismebedryf is, kan die geriewe 'n bietjie opgradeer word in terme van inhoud, decor en linne. Dit is 'n fantastiese plek met soveel potensiaal. Dit is ook 'n bietjie vreemd om die bestuurderswoning reg langs ons eenheid te hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet P
Enkelreisiger

Lekker geslaap.

Dankie julle, ek het lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anchen V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anchen V
Gesin met klein kinders

Regtig lekker en rustig. Kon werklik afsluit en ontspan.

Regtig fantasties. Die bokke wat so tussen die chalets loop is 'n belewenis. En die feit dat ons hondjie kon saamgaan is net 'n plus gewees. Ons sien julle gou weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die Bundu-boshut was wonderlik. Ons het dit baie geniet om op ons eie te wees en ons 2 hondjies kon rondhardloop. Die wildrit was ook 'n nuwe goeie ervaring.

Sal beslis weer by Inyala wil gaan kuier. Moontlik net op jul webblad noem dat alhoewel dit nie ontmoontlik is om met 'n normale gesinsmotor by julle uit te kom nie, mens maar geduld moet hê met die grondpad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louwrance W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louwrance W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bevredigend.

Heel aanvaarbaar vir 'n oornagbestemming op reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martina A - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martina A

Dit was baie mooi en netjies en die kliëntediens was uitstekend. Ek sal Inyala enige dag aanbeveel.

Inyala is net die plek om te besoek as jy rus en vrede soek vir jou siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie stil en perfek vir ’n wegbreek om stilte te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B

Baie vriendelike personeel. Wildrit was fantasies

Heerlike stil omgewing. Heerlik gerus, sal Inyala enige tyd aanbeveel. Die chalet binne is baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk C - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk C
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy wil gaan rus in die stilte van die natuur is dit die plek.

Die leeus en jakkelse hoor jy die hele nag, so mooi. Die wild is baie. Die instandhouding kort bietjie aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Michael M
Gesin met klein kinders

Ontevrede!

Grasperk rondom swembad was nie gesny nie en swembad was vuil. Krag meer af as aan. Kroeg nooit oop nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abednego B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abednego B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing and refreshing.

Quiet pristine environment with fresh air decorated with wild animals. We had a very friendly reception, they made us feel at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalene P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend.

As jy 'n wegbreek kort, weg van die stad, is dit die plek om te kom ontspan en net stil te word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Inyala Game Lodge se terugvoer

Ek is baie bly julle het die tyd by ons geniet en ek hoop om julle gou weer te sien.

Inyala Game Lodge
Margo V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margo V
Gesin met tieners

Wow. Wow. Wat 'n pragtige plek met puik diens.

Ek sal definitief aanbeveel. Waarde vir geld. Skoon. Puik diens. Pragtige natuurskoon. Het baie wildsplase bygewoon, maar die een is die beste. Baie dankie, sien uit na volgende kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Inyala Game Lodge se terugvoer

Hi julle,
Vreeslik dankie vir die mooi terugvoering. Dit maak ons harte warm om te hoor dat mense hul kuier by ons geniet het. Tot ons jul weer sien op Inyala, pas julself op en mooi bly.
Groete,
Pieter en Winia Stols

Inyala Game Lodge
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik V
Gesin met tieners

Heerlikste ontspan naby aan die natuur!

Vanaf die oomblik dat ons die bespreking gedoen het is ons letterlik op die hande gedra. Ons moes a.g.v. omstandighede eers laat vertrek na Inyala, gedurende ons reis daarna toe is ons voortdurend met WhatsApp op hoogte gehou oor die omstandighede van die pad en die roete. Met ons aankoms is ook ons veilige aankoms bevestig. Om so in die natuur te wees met die wildlewe wat sommer hier op jou "grasperk" kom wei is veral vir ons stadsbewoners iets besonders. Die wildrit word ook aanbeveel waar daar op dele van die plaas beweeg word wat nie normaalweg toeganklik is die gewone persone nie. Die personeel wat help met die skoonmaak van die eenhede en die algemene instandhouding is baie hulpvaardig en deeglik sonder om inbraak te maak op jou privaatheid. Ons kom so gou moontlik weer terug om hierdie keer vir ten minste 'n week te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abednego B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abednego B
Saam met eggenoot / lewensmaat

I had an unbelievable fantastic stay at lnyala Game Lodge.

It is the ideal destination for a holiday, it's located in a pristine environment, the chalets were of a high standard, animals were unbelievable especially the lions and other amenities such as swimming and the play area for the children were great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Inyala Game Lodge se terugvoer

Thank you so much, we are humbled by your message and it warms our hearts.
We are blessed every day, hope to see you back soon.

Inyala Game Lodge
Tina S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina S
Enkelreisiger

Fantasties. Baie welkom gevoel.

Ek het verskriklik lekker gerus. Die is plaas pragtig veral by die sundowner. Eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig. Hulle het uit hulle pad gegaan om my behoorlik te bederf. Die diere is volop en die leeus is 'n belewenis. Ek kom vir seker weer. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Inyala Game Lodge se terugvoer

Goeiedag, Ek is baie bly jy het dit geniet by ons, dit is lekker om goeie terugvoering te kry, dien uit na die volgende kuier.

Groete,
Inyala Span

Inyala Game Lodge
Paul M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Paul M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly, service with a smile.

Tranquil environment where one can enjoy yourself and rest.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 100
R1 100 R733
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R733
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R733
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R30, Plaas Doornfontein, Ventersdorp, 2710, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3637ad39c61feb54880b63e5226572218d5b51830b49cdc7258e489a159d827a765f98ac107e90baa336cef8beb4a5f677a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R733 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 R30 Plaas Doornfontein 2710 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.56011668241 26.767225616077
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem