Noordwes Akkommodasie by Inyala Game Lodge | LekkeSlaap
+144

Inyala Game Lodge

Wildsplaas
Weeksdagaanbod 40% af

Kry 40% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 10 Aug 2020 tot 27 Aug 2020.

  • Kapasiteit: 56 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R30, Plaas Doornfontein, Ventersdorp, 2710, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Inyala Game Lodge is ideaal vir 'n gesin of vakansiegangers en skuil tussen Ventersdorp en Potchefstroom.

Dié lodge het slaapplek vir 40 en beskik oor 10 losstaande chalets en 'n luukse gesinstent met 3 slaapkamers. Daar is 5 eenhede met 3 slaapkamers en die ander 4 het 2 slaapkamers. Elke eenheid het 'n kombuis, braai-area, TV met DStv en onderdakparkeerplek.

Die lodge het verskeie wildsoorte wat jy op 'n wildrit kan gewaar en daar is ook 'n swembad.

Verder is daar konferensiegeriewe vir 200 afgevaardigdes en 'n trou-venue op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir Inyala Game Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • R30, Plaas Doornfontein, Ventersdorp, 2710, Noordwes
  • Gaste dink Inyala Game Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Noordwes
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R30, Plaas Doornfontein, Ventersdorp, 2710, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAplLkSoMbCj9xifgYZ4yC3rdK60IVLU7ga0rcKUClPKjK7Q1HKI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 R30 Plaas Doornfontein 2710 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.560347 26.766429
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za