+24
Selfsorg in Marlothpark

Inyati Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Chrissie V
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Fantasties. Sjoe, waar sal ek begin?. Dis so lekker om in kinders van die Here se huis te bly. Die eenheid is perfek geleë. Baie netjies & skoon. 'n Plek wat badlakens (groot handoeke) het, kry altyd ekstra punte by my. Die eenheid is lekker ruim & baie baie netjies & skoon. Die beddens slaap heerlik & het 'n lekker kussing (ek hou van 'n ferm kussing, maar daar is ook sagter opsies op die bed). . Marloth self is 'n idiliese ervaring. So baie diere & baie mak. Mens moet egter onthou dat enige wilde dier onvoorspelbaar is. Koop genoeg wildspille! Dis heerlik om hulle te voer. Die paaie binne in Marloth is egter baie sleg, maar ek neem aan dit is agv al die vloede die laaste paar maande. Wat in Inyathi betref, ek gaan definitief terug. Agatha is 'n voortreflike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Herman
Inyati Guest House
Thank you for a beautiful review. It was a pleasure hosting such a loving mother and daughter. May you be blessed, and I can't wait to see you again.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Herman
Inyati Guest House
Morning Paul, Thank you for the review; it was a pleasure hosting such a lovely family. Hope to see you in the near future. God bless.

Rykie M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Fantasties, awesome, asemrowend. Dit was 'n belewenis en 'n half. Baie vriendelike mense kuier lekker saam hulle. Mense se huisie was baie mooi ingerig, dis regtig die geldjie werd. Baie, baie dankie aan almal wat ons gehelp het om my kinders se een keer se kuier aan Wildtuin die moeite werd te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Herman
Inyati Guest House
Thank you so much for the rating, Rykie. I am just happy that you and the family enjoyed your stay with us.

Amanda C
1 nag
4.6
Nov 2025

Gerieflike en netjiese eenheid, ideaal vir oorbly naby die Wildtuin. Ons is baie vriendelik ontvang deur die gasvrou, en was besonder beïndruk met die gerief en netheid van die eenheid. Daar was baie sterk wind, dus het ons nie gebruik gemaak van die buite braaigeriewe nie, maar daar is 'n keuse van lugbraaier of mikrogolf in die kombuis, dus was dit nie 'n probleem nie. Daar is ook 'n groot televisie met alle denkbare kanale, maar weereens het ons dit nie eers gebruik nie omdat ons vroeg gaan slaap het na 'n lang dag op die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Herman
Inyati Guest House
Hello Amanda Baie dankie vir die review, ons waardeer dit opreg. Dis was baie lekker om julle hier te hê, wens net dit was 'n langer kuier, maar hoopelik volgende keer. God seën.

Stanley L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Very friendly host and the house was 100% clean and tidy. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Herman
Inyati Guest House
Thank you so much. Hope to see you again in the future

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Herman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek

4259 Erdvark Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2b6a7bce282b402405001af43597ee2e35d027970b5bc932c30479a022d318fcf85ae1ba4e3f46b672df654eb6f0171948a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 4259 Erdvark Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3606 31.80451
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang