8 gaste
3 slaapkamers
6 beds
1 badkamer
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Crown Road, St. Michael's, 4270, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Ipanema 3 is in die klein kusdorpie St Michaels On Sea, aan die Suidkus, geleë. Hierdie pragtige, versierde eenheid op die eerste verdieping kan 8 mense gerieflik akkommodeer en is slegs 400 m vanaf die St Michaels-swemstrand geleë.
Hierdie lieflike eenheid het 3 slaapkamers en 'n oopplan-sitkamer met 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n ontbyttoonbank. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 2 kamers het 2 enkelbeddens elk. Die sitkamer beskik oor 'n TV, DVD-speler en Open view. Indien gaste DStv wil kyk, moet hulle hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. Let asb. dat DStv Explora nie geskik is vir die opset nie. 5 GB WiFi is beskikbaar.
Die eenheid het 'n pragtige balkon wat uitkyk oor die see met 'n braai en 'n stel buitemeubels. Daar is ook 'n stapebed in die sitarea. Daar is 'n heining rondom die kompleks sowel as onderdakparkeerplek.
Die omsetter is aan alles behalwe die stoof gekoppel, maar daar is 'n eenplaatgasstoof om tydens beurtkrag te gebruik.
St Michaels is 'n rustige en idilliese klein dorpie wat spog met skilderagtige tonele en mooi strande. Die hoofswemstrand by die mond van die Umhlangarivier is gewild onder beide swemmers en branderplankryers.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Marius Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 146
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Crown Road, St. Michael's, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ipanema 3 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Crown Road, St. Michael's, 4270, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang