Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ipanema 3

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 126

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 15 resensies vir Ipanema 3
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ludwich P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludwich P
Gesin met tieners

Baie lekker gebly.

Baie bekostigbaar en pragtig skoon en netjies.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Regina G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regina G
Gesin met klein kinders

Uitstekende verblyf naby strand

Waarde vir geld. Als wat mens nodig het vir n vakansie is daar. Skoon en netjies. Groot stoep met baie mooi uitsig oor die see. Dankie Marius vir jou hulp met die TV. Waardeer. Sal beslis weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ludwich P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludwich P
Gesin met tieners

Goeie waarde vir geld.

Baie lekker, skoon woonstel met alle geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Xander S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Xander S
Gesin met klein kinders

Baie mooi plekkie naby die strand met alles wat jy nodig het.

Ons het baie lekker vakansie gehou. Die woonstel het alle nodige geriewe en 'n baie mooi groot stoep wat oor die see uitkyk. Niks om oor te kla nie behalwe dat die mure vreeslik vuil en vol merke was binne in die plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frieda V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frieda V

Beste waarde by die see!

Ons het vir 'n winters langnaweek met ons drie volwasse kinders by Ipanema 3 gebly. Die twee badkamers was baie gerieflik en die stoep met skuifdeure wat heeltemal kan oopmaak 'n groot pluspunt. Het ook die tuimeldroër in die lekker groot kombuis waardeer toe die reën vir twee dae uitsak. Ipanema is so lekker sentraal t.o.v. winkels en stapafstand na die strand. Het heerlik gekuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S
Gesin met tieners

Fantasties.

Ons het ons verskriklik geniet. Die plek is baie, baie goed ingerig. Dit is skoon en natuurlik naby aan die strand. Die mense is so vriendelik en ons is baie goed hanteer vanaf bespreking tot en met deposito terugbetaling. Ek wil aan Marius en sy span se julle is puik. Ons gaan beslis weer van julle gebruik maak. Dankie vir die vriendelikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie N - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie N
Gesin met tieners

Aangenaam.

Die verblyf was heerlik. Die woonstel is goed toegerus en so naby aan strand. Dis net jammer dat ons na die tyd nou nog steeds wag vir ons R1000 deposito terugbetaling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ipanema 3 se terugvoer

Beste Marie,

Ons het vandag, 16 Mei 2018, eers bankbesonderhede ontvang sodat ons die terugbetaling kan doen.

Ipanema 3
Ludwich P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludwich P
Gesin met tieners

Baie mooi woonstel en groot waarde vir geld.

Baie mooi woonstel en groot waarde vir geld. Sal definitief weer hier gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine C - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine C
Saam met vriende

Dit was waarde vir geld

Die woonstel is regtig baie goed ingerig. Beter as ander plekke waar ons al gebly het. Die balkon is 'n groot pluspunt en 'n lekker kuierplek. Kan dalk net mense waarsku dat daar wel apies is en deur die veiligheidsdeure en venters kan inkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joseph M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph M
Saam met vriende

It is a nice, clean, tidy and comfortable flat and I recommend it to anyone.

Marius phoned me before we arrived and explained the procedures. I also phoned and e-mailed him during our stay and he was very responsive and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caroline B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline B

Skoon, netjiese en gerieflike woonstel wat naby die strand en winkels geleë is.

Dit is absoluut die moeite werd om hier te kom vakansie hou. Die woonstel is baie gerieflik ingerig, skoon en netjies. Van die stoep af kan jy uitkyk oor die see. As die weer dalk nie so gunstig is nie skuif net die glasdeure toe en jy kan nog steeds rustig op die stoep sit en na die see kyk. Daar is 'n BP baie naby vir die vinnige melk en brood en die Shelley Beach Sentrum is binne 2 km vanaf die blyplek. Absoluut wonderlik! Kom ervaar vir jouself.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome, nice and spacious flat with a beautiful sea view from a large sunny balcony.

Me my wife, brother in law and sister had a fantastic stay for 12 nights at Ipanema 3 in a clean and quiet area. We also enjoyed the environment in and around St Michaels On Sea. A beautiful sight of houses and flats and awesome sea view. The mall and Spar, fish and chips and shops is in a range of 1 km? We can just say thanks for a fantastic stay. We enjoyed it from the beginning to the end for an affordable price.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madi F - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madi F
Gesin met klein kinders

Verblyf was van hoogstaande gehalte. Beveel die plek beslis aan is ook baie sentraal geleë.

Ons kan regtig Ipanema 3 aanbeveel. Hierdie woonstel is goed toegerus met alles wat jy mag nodig kry om gerieflik te bly en was ook van hoogstaande gehalte. Ons het ons tydjie regtig baie geniet en sal dit aanbeveel vir enige iemand wat belangstel. Hoop ons kan dit volgende jaar weer doen!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jm V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jm V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alle aktiwiteite wat 'n Gautenger van KZN verwag en soek is binne bereik en sonder moeite!

Baie aangename verblyf met 'n groot stoep waarop jy lekker kan ontspan. 'n Aangename swemstrand is binne loopafstand met 'n baie lekker strandrestaurant. Margate is net om die draai en als wat jy van die see verwag is binne tref-afstand!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R999
R999 R899
per nag (plek vir 6)
Vanaf R999
R999 R899
per nag (plek vir 6)
Vanaf R999
R999 R899
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Crown-weg, St. Michael's, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e5b780682bfd5ae72ac56d98dfaa9381927e8b734c547790ef058a509b3408753a8cb152b782430fe8ba5134d6f886c5e24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R999 nouVanaf R899 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 Crown Road St. Michael's 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.823401631598 30.402687787943
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem