+88
Selfsorg in Nxuba (Cradock)

Irelander Self-catering Flats

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 232 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Laureen B
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Fantastic. Baie bly! Gasvrou is baie vriendelik! Ons het laat gearriveer en dit was geen probleem. Baie, baie dankie vir die lekker bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janeke M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Netjies. Ons het ’n heerlike verblyf gehad. Die gastehuis is baie netjies en goed versorg, en ons het lekker geslaap. Die naaste bure was uiters vriendelik en behulpsaam. Ons sal hulle beslis aanbeveel vir enige iemand wat op soek is na ’n gemaklike en gasvrye plek om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmien V
1 nag
5.0
Apr 2026

Heerlik. Aandete was uit die boeke! So lekker gebly! Kan dit aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mieta S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Rustig en gesellig. Ja, ons sien uit na ons volgende bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

My seuntjie se woorde 10 uit 10. Baie skoon en netjies. Ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Pragtig, netjies, veilig. Lekker plek! Pragtig, netjies, veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marguerite W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Fantasiese akkommodasie in Cradock. Ongelooflik mooi, skoon en netjiese verblyf. Die ontbyt en aandetes was van uitstaande gehalte. Die gasvrou en gasheer was baie akkommoderend en behulpsaam. Hoop om gou weer by die Irelander te kan tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Georgine D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Baie lekker. Aangename verblyf. Kamer was skoon en lekker geruik. Foto's was akkuraat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kaya B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2026

Rustig. Ons het baie lekker gebly. Alles het aan ons behoeftes voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jill N
1 nag Saam met vriende
4.0
Feb 2026

Comfortable. Reception was friendly and helpful. I felt relaxed and able to rest for the next day's travels.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lynn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 232

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

9 Ireland Road, Cradock, 5880, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 46 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7165f3077db54298f269998a88407c878d081e3dc3704a83ca30c70eddd1b5e49e9a6f44ea34910dc4445a8f004c8402b843?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 232 5 1 5 9 Ireland Road Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.157534717804 25.618804957008
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang