+88
Selfsorg in Nxuba (Cradock)

Irelander Self-catering Flats

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 242 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Petria S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Was 'n baie aangename verblyf en sal dit aanbeveel en weer gebruik in die toekoms. Dit was net 'n oornag slaap op pad see toe. Kamer is goed toegerus. Als wat nodig was vir ons verblyf. Die beddens was besonder lekker en veral met die elektriese komberse vir die Karoo koue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet R
Kort verblyf
5.0
Jul 2026

Vriendelike bestuur en personeel altyd gereed om by te staan. Ek het my week by Irelander baie geniet. Dit is bekostigbaar, netjies en goed georganiseer. Sal definitief weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Uitstekend. Ons het baie lekker gebly. Die plekke is baie skoon, netjies en die mense is ongelooflik vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louisa V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2026

Heerlik. Irelander se self-catering uitleg is nommerpas - ons is bowlers wat altyd in groepe bespreek en die braaiplekke, veilige parkering en netheid maak dat ons elke keer weer terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roald G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2026

Very enjoyable. Stay was very enjoyable. Very neat, homely unit that I'd definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marette D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

Bekostigbare, netjiese en skoon oornagverblyf. Netjies en skoon. Judy was baie behulpsaam. Perfek vir oornagverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlie G
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2026

This is my new go-to place while visiting my son in boarding school! Very clean, friendly, welcoming and accommodating. Has everything one needs. Our host went out of her way to accommodate us, which is so much appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rickus G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Kort oornag om volgende oggend weer vroeg te vertrek. Ons het baie lekker gebly, toe ons 'n vraag gehad het oor die TV, het die bestuurder onmiddellik kom hand bysit. Ons het 'n goeie nagrus gehad en kon die volgende dag weer verkwik verder reis. Die personeel was die volgende oggend ook baie vriendelik en vrolik toe ons vertrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmien V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Waarde vir geld en rustig! Moenie ontbyt mis nie! Ons het so lekker gebly. En soos 'n droom geslaap. Dis stil en rustig. Personeel is vriendelik en hulpvaardig en julle ete is uit die boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Aangename, veilige verblyf. Gasvrou en personeel baie vriendelik. Veilig en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lynn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 242

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

9 Ireland Road, Cradock, 5880, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 46 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7165f3077db54298f269998a88407c878d081e3dc3704a83ca30c70eddd1b5e49e9a6f44ea34910dc4445a8f004c8402b843?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 242 5 1 5 9 Ireland Road Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.157534717804 25.618804957008
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang