Irene Village Stay
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Saint Annes-laan 77, Irene Security Estate, Centurion, 0157, Gauteng
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Irene Village Stay is 'n knus selfsorgwoonstel wat sentraal op die pragtige Irene Security Estate in Centurion geleë is. Dit bied slaapplek aan 2 gaste.
Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskassie, koffiemasjien, broodrooster, 'n ketel, eetgerei en breekware toegerus. Dié oopplan-woonstel het 'n lessenaar en gemaklike sitplek.
Gaste het toegang tot 'n lieflike en sonnige stoep met 'n sitarea en 'n Weber-braai.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Mikrogolfoond
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Karen Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Saint Annes-laan 77, Irene Security Estate, Centurion, 0157, Gauteng
- Gaste dink Irene Village Stay het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Saint Annes-laan 77, Irene Security Estate, Centurion, 0157, Gauteng