Island Breeze @ 70
10 gaste
5 slaapkamers
8 beddens
4 badkamers
- Slaapplek vir 10 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Link Road, The Island, 6525, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Island Breeze @ 70 bied gerieflike verblyf vir 10 gaste in The Island.
Verblyf word in 'n drieslaapkamerhuis en 'n tweeslaapkamerwoonstel aangebied. Die hoofslaapkamer in die huis het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die ander 2 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer in die woonstel het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié slaapkamers deel 'n badkamer. Beddegoed, linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en maaltye kan by die etenstafel geniet word. 'n Wasmasjien en 'n Spindle-droër is in die waskamer beskikbaar. Die sitkamer het 'n TV met DStv en 'n binnebraai. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is parkeerplek vir 1 motor in die motorhuis en ekstra parkeerplek vir nog 2 motors op die perseel. Die perseel is omhein en het 'n alarmstelsel. 'n Kano is op eie risiko beskikbaar. Rook is verbode by Island Breeze @ 70 en partytjies en troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 3 Link Road, The Island, 6525, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Link Road, The Island, 6525, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang