2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
0 badkamers
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 North Bank Lane, Century City, Century City, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Island Club LA302N is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Century City. Dis geskik vir sakereisigers, vakansiegangers of 'n paartjie wat vir 'n paar dae wil wegbreek. Die woonstel is gerieflik ingerig vir verblyf.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n platskerm-TV en 'n DVD-speler. Gratis WiFi is beskikbaar. Die sitkamer het 'n glasskuifdeur wat op 'n klein balkon oopmaak.
Die Island Club-kompleks het 'n fiksheidsentrum met in binnenshuise swembad en 'n buiteswembad, 24 uur-sekuriteit en veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 79
Resensies 303
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 2 North Bank Lane, Century City, Century City, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Island Club LA302N het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 North Bank Lane, Century City, Century City, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang