Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Itaga View

Wildsplaas

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 222

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 26 resensies vir Itaga View
Netheid
4.2/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Martinique L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martinique L
Saam met vriende

Heerlike kuier saam vriende.

Netjies en skoon. Almal het die huis geniet.

Isaac M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isaac M
Saam met vriende

The place is so clean and spacious. I'd definitely go back again.

The mountainous view is beautiful.

Itaga View se terugvoer

It was lovely hosting Isaac and family.

Itaga View
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
Mari W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mari W

Ons het die gameviewer gehuur vir die Saterdag en ons het dit baie geniet!

N baie groot moderne ruim huis wat onderhoud en aandag kort om sy volle potensiaal te bereik. Ons was 3 huisgesinne met kinders tussen 5-11 jaar. Die huis is in 3 vlakke gebou, dus is daar baie trappe en kan onveilig wees vir jonger kinders en nie ideaal vir ouer mense nie. Ongelukkig was dit fase 6 beurtkrag die hele naweek, wat die krag- en watertoevoer baie beïnvloed het. Die swem- en braaiarea was baie mooi ingerig.

Chantel N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel N

Absolutely wonderful.

Beautiful house with everything you need. Everything was clean and tidy. Pool is great for cooling down in the summer months along with the jacuzzi. Stunning property and location. The views are absolutely breathtaking.

Pieter D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter D
Gesin met tieners

Pragtige groot plek. Goeie ligging. Alles is daar wat 'n mens nodig het.

Kon ongelukkig nie die gasheer te pak kry nie. Ook het ons nog nie ons breek deposito teruggekry nie.

Itaga View se terugvoer

Dankie vir julle terugvoer. Julle deposito was terugbetaal met ontvangs van julle besonderhede.

Itaga View
Brandon O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon O
Saam met vriende

Amazing view and location.

The house, view, and location are excellent. However, the lodge requires some general maintenance, such as changing light bulbs, fixing some of the room doors, and repairing light fittings. The owners should also consider updating the kitchen cutlery, the old ice machine, and the garage door motors. Overall, it is an amazing setup that just needs some tender loving care (TLC).

Chene N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chene N
Saam met vriende

Baie mooi en ruim huis met lekker kuier en swemplek.

Sanitasie en water was 'n probleem maar die eienaars het dit dadelik hom regmaak. Ons het die huis baie geniet vir baie mense en baie spasie. Die kombuis is goed toegerus ook.

Itaga View se terugvoer

Dankie Chene

Ek hoop julle kom kuier weer.

Itaga View
Vivien L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vivien L
Gesin met klein kinders

The location is perfect and the views are amazing. Great for couples getaways.

Lots of animals also came to the watering hole near the property during the day. Deposit was paid back promptly on request. There are lots of stairs and slippery tiles so may not be ideal for young kids and elderly people as other guests mentioned. The house needs some maintenance in general. Septic tank toilets need some attention and the lower staircase is loose. Bats have nested in the thatch in the rooms.

Charlotte S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte S
Saam met vriende

Ongelooflike pragtige plek, uitsig is asemrowend mooi!

Elke foto is 100% die werklikheid. 'n Pragtige plek, wat ek beslis sal aanbeveel!

Edwinah L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Edwinah L
Gesin met klein kinders

Pragtige spasie met paar probleme.

Ons het 'n lekker tyd gehad, maar een van die kamers se deure het nie heeltemal toegemaak nie en ek was net bekommered oor slange wat in ons kamer kan kom. Daar is baie trappe in die huis so dit maak vinnig moeg. Daar is wel 4 slaapkamers en 'n oop spasie met baie beddens en dit was nie regtig baie 'ideal' vir families nie, want dit seperate almal so dis nie regtig gepas vir families met jong kinders onder 10 jaar nie. Die borde het 'chips' op hulle en daar was nie genoeg borde vir 14 mense nie, maar die huis slaap 14. Daar was paar issues, maar my familie het die vakansie baie geniet.

Reinhardt Z - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhardt Z
Saam met vriende

Itaga View was vir ons besonders lekker!

Ons het baie wild gesien by die huis asook baie lekker gekuier met die mooi uitsig oor die Mabalingwe reservaat.

Itaga View se terugvoer

Dankie vir julle terugvoer Reinhardt. Dit was lekker om julle hier te kon he. Ek hoop julle kom kuier weer.

Itaga View
Sharnie M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sharnie M
Gesin met klein kinders

Uitstekende plek en area.

Uitsig was baie mooi! Huis kort net bietjie algemene maintenance. Detail deurgegee aan Lynette. Sou beter gewees het om 12:00 pm uit te klok. Baie kort en gejaag vir 10:00 am.

Gert S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert S
Saam met vriende

Fantastiese uitsig by verblyf.

Paaie baie vesrspoel en in slegte toestand selfs vir bakkies. Moes hulp kry toe ons vasval met ons bakkie.

Robert F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert F
Saam met vriende

The almost 270 degree view from the balcony is exceptional.

This house is built on the side of a hill and so the expansive views over the African bush of Mabalingwe is breath-taking. The house is very well equipped and has multiple social "zones". It is a also very quiet here by day and by night. It also has a view of a drinking hole that is on the neighbour's property and we watched animals coming to drink.

Robert O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Robert O
Saam met vriende

Dit was uitstekend!

Die ligging is ideaal en met die nabye watergat is dit nie moeilik om gereeld olifante en vele ander te sien nie.

Martinique L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martinique L
Gesin met klein kinders

Pragtige plek met die mooiste uitsig.

Ons was bevoorreg om die renosters en olifante vanaf die stoep te sien.

Olivia N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia N

We had a pleasant and comfortable stay, thank you.

The situate of the house in Mabalingwe was great and convenient. The view from the entertainment area was superb.

Junaye J - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junaye J

What an amazing experience.

Beautiful place and in touch with nature.

Itaga View se terugvoer

Thank you. Hope to be able to accommodate you again in the near future.

Itaga View
Seshan R - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Seshan R
Saam met vriende

Great spot inside the awesome Mabalingwe Reserve.

See rating.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker plek in die awesome Mabalingwe Reservaat.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Armand V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Armand V
Saam met vriende

Pragtige uitsig en kuierarea.

Die plek was fantasties, maar die huis was glad nie mooi skoongemaak nie. Dis te groot vir een skoonmaker.

Mzwakhe M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mzwakhe M
Saam met vriende

Once-in-a-lifetime experience!

Again! I would do it again!

Fulufhelo S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fulufhelo S

Pictures don't do it justice, amazing views.

We had the luck of seeing the elephants closeup when they came to drink by our waterhole. The elephants were eating by the boma, pool side and right outside the bedrooms. It is a very lovely beautiful spacious house with a fully equipped kitchen and plenty living areas. We were 4 young couples. Had a great time! Not a lot of complaints but the outside lights on the 2 east wing bedrooms were not working, so it was hard to use the outside shower at night and the walkway to the bedrooms was very dark. Since there are no air-conditioners, the owner can opt to install window and door nets to make aerating the rooms easier.

Sandra V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra V

Ongelooflike mooi plek!

Dit was regtig 'n ongelooflike mooi plek. Die rustigheid van die bos is net wat 'n mens se siel nodig het. Daar is twee watergatte reg by ons gewees en ons het al twee dae renosters by hulle gesien sommer so van ons balkon af. Ek sal regtig weer die plek wil gebruik!

Itaga View se terugvoer

Kom kuier gerus weer Sandra.

Itaga View
Ntombikayise N - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntombikayise N
Saam met vriende

Yes for relaxation and nature.

Itaga View was a breath of fresh air I loved everything about it.

Lizel V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizel V
Saam met vriende

Baie rustig en mooi natuurskoon.

Ons het heerlik gekuier! Sal vir seker weer kuier!

Itaga View se terugvoer

Baie dankie Lizel. Kom kuier gerus weer!

Itaga View
Vanaf R5 500
R5 500 R3 667
per nag (plek vir 14)
Vanaf R5 500
R5 500 R3 667
per nag (plek vir 14)
Vanaf R5 500
R5 500 R3 667
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e619b2bf548bd067f0bbd586b7e7da9ac324cb2f470aad5a6301e93041f954eb51fa77082d523db279fe5bcb9eaac3ca03a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 500 nouVanaf R3 667 per nag (plek vir 14) 26 5 1 5 Off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.825088753533 28.049976804816
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem