+21
Lodge in Platorand

Ithaba Falls Guest Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Marie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Beautiful getaway with an awesome vibe. Ithaba was an awesome stay. We attended a wedding nearby and stayed the evening at Ithaba. The hosts went out of their way to help us with an early check-in and incredibly friendly service. If I could give more than 5 stars, I would.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claire C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

The lodge is absolutely beautiful, peaceful and quiet. The rooms are modern and. It was just for one night as we had a wedding to attend. The lodge is absolutely beautiful, peaceful and quiet. The rooms are modern and very clean. I would definatly recommend it to people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederik V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Luikse bosveld atmosfeer. Netjiese eenhede teen die berg met asemrowende uitsig op die watervalsvallei, baie vriendelike personeel en ontbyt met die uitsig is baie spesiaal, beveel Ithaba enige dag aan vir rus of reisigers net vir oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Henriette C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Netjie en pragtige uitsig. Bespreek vir verblyf vir troue in die omgewing. Netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Udette K
Kort verblyf
5.0
Mei 2022

Gerieflike gastehuis vir 'n besigheidsreisiger. Ithaba se kamers is baie goed ingerig met beddens wat lekker slaap. Hulle etes is werklik baie lekker voorberei. Hulle personeel is vriendelik en behulpsaam. Ek het regtig lekker gebly en sal weer daar bly. Ek was ook baie dankbaar dat hulle generator aangekom het tydens loadshedding sodat ek nie heel aand in die donker moes deurbring nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elbe V
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Feb 2022

'n Heerlike rustige wegbreek van niks doen. Vir 'n wegbreek om net te sit en ontspan, is hierdie die perfekte plek. Die kos was heerlik.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hestie C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Des 2021

Prentjiemooi blyplekkie met die beste kos. Die kamers is regtig baie mooi en netjies, die uitsig op die berge na 'n lang dag is verskriklik mooi, die rustigheid daar met die diere wat orals rondloop is regtig lekker, maar die kos was die beste, elke aandete is so goed voorgesit gewees, kleurvol, sappig en smaaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicol S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2021

'n Lieflike plek om batterye laai! Ons het 'n rustige wegkomkans gesoek en dit beslis hier gekry. Die mooi omgewing en die natuur rondom ons was 'n lekkerte! Dit was heerlik om ons oor niks te bekommer nie, en regtig tyd saam te kon spandeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Fourita K
1 nag Besigheidsreis
4.0
Feb 2020

Pragtige plek in 'n baie mooi omgewing. Baie moeite word gedoen. Die plek is ook pragtig en personeel en eienaar is baie vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Joanet B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Skoon, netjies, profesioneel, mooi omgewing, rustig en vriendelike personeel. Kamers lyk net soos foto's, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Santa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R37, Farm L59, Burgersfort, 1150, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 40 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUxMzNlMmI1LTVjYzctNDJmMC1iMmMyLTBjYTU3ODYxYTNmMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 R37 Farm L59 1150 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -24.884166666667 30.321388888889
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang