Ithaba Falls Guest Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ithaba Falls is op die majestueuse Waterval-pas (R37) tussen Lydenburg en Burgersfort geleë. Die panoramiese uitsig is ongelooflik; jy kan die berge in die pas en 4 watervalle sien!

Kamers sluit 3 standaardkamers, 5 luukse kamers en 2 eksklusiewe kamers in.

'n Verskeidenheid wilde diere kan hier gesien word soos koedoes, waterbokke, impalas, kameelperde, duikers, bosbokke, sebras, ens.

Ons pak ook graag pieknieks na die waterval bo in die berg.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ithaba Falls Guest Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 380 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]