Ivy Beach Leisure
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 753 Hastings road, Ivy Beach, 4278, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Ivy Beach Leisure bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Ivy Beach, KwaZulu-Natal — ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Hierdie huis bied slaapplek vir ses gaste en bestaan uit drie slaapkamers en twee badkamers. Twee slaapkamers is ingerig met koninggrootte beddens, waarvan een 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet het. Die oorblywende slaapkamer het twee enkelbeddens, en die tweede badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser ook beskikbaar. 'n Eetkamertafel met agt sitplekke langs die kombuis is perfek vir etes. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met YouTube en Netflix, asook gratis WiFi-geriewe. Die eiendom het sonpanele om kragonderbrekings te voorkom.
Ontspan op die ruim balkon met buite-eetplek — perfek om etes saam met geliefdes te geniet terwyl jy die rustige uitsigte ten volle benut. Die balkon sluit ook 'n braai-area in.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 753 Hastings road, Ivy Beach, 4278, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
753 Hastings road, Ivy Beach, 4278, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang